LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Strandfontein Holiday House | LekkeSlaap
+16

Strandfontein Holiday House

Weeksdagaanbod 25% af

Kry 25% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 14 Sep 2020 tot 31 Okt 2020.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gazaniastraat, Strandfontein, 8165, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 R713 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Strandfontein Holiday House is ideaal vir 'n klein gesin en is naby winkels, restaurante en die strand.

Dié knus eenheid beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vir 5 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, wasmasjien koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitkamer het 3 enkelbedens wat ideaal vir kinders is. Daar is 'n binnebraai en 'n buitebraai.

'n TV met DStv is ook ingesluit.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Strandfontein Holiday House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Strandfontein Holiday House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Gazaniastraat, Strandfontein, 8165, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strandfontein Holiday House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R950
Vanaf R713
per nag (plek vir 5)
was R950
Vanaf R713
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gazaniastraat, Strandfontein, 8165, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb1c767d355f514ff9eefc9f56f668e06a10daf3abb27d27413a92896e4fcb470f01f2d27aefdfc14847def83458c7d2e3e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R950, nou Vanaf R713  per nag (plek vir 5) 12 5 1 5 Gazania Street Strandfontein 8165 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.753401644169 18.231369679544
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!