+16
Selfsorg in Hartenbos

Strandlopertjie

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 10 Graaff Reinet Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Strandlopertjie bied selfsorgverblyf en is op die eienaar se perseel, in die hartjie van Hartenbos geleë. Die eenheid is naby die sakekern en 800 m vanaf die strand.

Hierdie huis bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, asook 1 badkamer binne en 1 badkamer buite met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. In die badkamer is 'n bad, wasbak en toilet.

Die ruim kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste maaltye kan geniet. Gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-aansluiting is in die sitkamer beskikbaar. 'n Openview-dekodeerder is beskikbaar. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saam te bring. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite het gaste hul eie braaigeriewe op 'n stoep, asook onderdakparkeerplek.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Gideon V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was heerlik en naby alle geriewe. Ons het regtig baie lekker gebly en die gasheer het ons vriende ontvang. Hy wou ook weet of alles werk en of ons...
Sien meer
Mrt 2026
Stanley T
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Ja. Dit was baie lekker.
Feb 2026
Francois D
Gesin met tieners
5.0
Genotvol. Die kinders was daar gewees vir die AmfiHart vertonings. Baie naby die alles, kon lekker braai en daar is alles wat mens nodig het.
Des 2025
Esther V
Saam met vriende
5.0
Ek en twee vriende het hier kom woon om ons universiteitsvakansie te vier. Ek en my vriende het baie lekker hier gewoon vir 'n week. Die huisie was ba...
Sien meer
Des 2025
Lynette W
Gesin met klein kinders
5.0
Ons kom weer. Lekker, rustige, veilige buurt. Stapafstand van besienswaardighede en winkels. Strandlopertjie het alles wat jy nodig het.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 10 Graaff Reinet Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strandlopertjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek

10 Graaff Reinet Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63ca7ef26725dddd2e0ae06482e5e92426c554528f1bd4215c43592b2e7b786354d1fbb6f72794ad617ee98f6452a30d9236?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 39 5 1 5 10 Graaff Reinet Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.122982806419 22.113389708598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang