4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 95 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Strandsig 407 is langs die kus in Strand geleë, omring deur 'n verskeidenheid geriewe en besienswaardighede, wat hierdie toevlugsoord ideaal maak vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die woonstel bied berg-uitsigte en akkommodeer tot 4 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei ruim slaapkamers het ingeboude kaste. Die hoofbadkamer is ook toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas, stoof, oond, ketel, mikrogolf, eetgerei, breekware, broodrooster en ketel. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n muurgemonteerde TV. WiFi-toegang is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Gaste kan skemerkelkies op die balkon geniet, wat 'n braai-area insluit wat oor die berge uitkyk. Veilige parkeerplek word regdeur die verblyf voorsien. Vir diegene wat die area wil verken, is Strand Beach en Guru Tours binne stapafstand, terwyl Somerset Mall net 4,6 km ver is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 74
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 95 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Strandsig 407 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
95 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang