Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R800 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Sleutel- en breekskadedeposito van R800 is kontant betaalbaar met aankoms en sal na u vertrek in u bankrekening gedeponeer word, indien die sleutels terugbesorg word en die woonstel in orde gelaat word. Die skoonmaakfooi wat per bespreking betaalbaar is, is ingesluit in die kwotasie.
Baie belangrik: Die kwotasie wat ons doen, is vir die koste om by Strandsig 407 te bly, maar ons het ander navrae vir dieselfde tydperk gehad en kan nie die woonstel vir u bespreek nie. Slegs nadat die deposito betaal is, sal die woonstel vir u bespreek word. Indien u die bespreking wil maak, moet u bevestig dat die versoekte datums steeds beskikbaar is voordat u die deposito betaal.
Geen geraas na 22:00 nie.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
95 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang