+27
Selfsorg in Overberg

Strandveld Vineyards Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Louis B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitstekend en waarde vir geld. Ons het heerlik gebly. Die eenheid was skoon, gemaklik en het alles gehad wat ons benodig het. Die tuine is pragtig en die stilte en natuur is 'n groot bonus. Sal dit definitief aanbeveel. Baie dankie vir die heerlike komplimentêre wyn.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evelyne B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

We so enjoyed our stay. A pity it was so short. A lovely spacious cottage set in a beautiful garden. Very peaceful. Very helpful staff in terms of directions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Plaas op sy beste! Dit is asemrowend mooi! Die plaas tuin herlaai werklik jou siel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juliana T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Quiet and peaceful nights. This is not our first time staying at Strandveld. Welcomed with beautiful flowers and a complimentary bottle of their outstanding Sauvignon Blanc wine on the table made us feel special and welcome. It is quiet and peaceful, with just enough space for two people to be comfortable. The parking for our vehicle is next to the Ocean unit in which we stay and is very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ken E
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Excellent, stayed overnight so everything we needed for a short stay. Awesome location and cottage, will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elsabe H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Rustige omgewing. Pragtige natuurskoon. Perfek geleë. Ons het vir die 2de keer langverblyf geniet by Strandveld. Dankie vir die bottel wyn in die yskas en pragtige Krismisrose in 'n pot. Daar is 'n paar areas waar verblyf kan verbeter, veral vir langer as 'n naweek verblyf. 1. Kombuis is nie voldoende toegerus. Kookgerei is onprakties groot vir 2 persone. 2. Linne is nie op standaard nie en het volop merke. 3. Handdoeke het nie 'n aangename reuk nie. 4. Kombuis kraan/pyp lek en veroorsaak 'n muwwerige reuk in kaste. 5. Ten tye van ons kuier was daar 'n insekplaag van onwelkome goggas. 6. Binne braai is puik, maar ongelukkig is daar geen toebehore om die binne braai skoon te maak na 'n braaisessie nie. Met alles in ag geneem en die aankoop van praktiese kombuisware om ons 14 dae verblyf vir onsself te vergemaklik, is die tuin en die plaas 'n lushof wat hom leen tot uitstekende fotografie en die stapgeleenthede 'n pluspunt.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Comine P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Baie lekker gebly en sal weer daar oorslaap. Baie lekker gebly. Netjies en skoon met 'n heerlike bed, badkamer en binnebraai. Was bederf met 'n komplimentêre bottel wyn!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sorette R
1 nag
5.0
Sep 2024

Dit was vir my koesterend, voedend en inspirerend. Dit was vir my 'n wonderlike en vredevolle ervaring wat ek baie geniet het! Ek het 'n veilige, voedende plek nodig gehad en dit is presies wat ek ontvang het! Die mense, die huis en die omgewing is vir ewig in my hart!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno K
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Lekker rustige naweek weg. Mooi tuin uitsig. Hulle kan miskien van die kombuis toerusting opgradeer by die see, maar dit was ook nie die einde van die wêreld nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Otillia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Strandveld Vineyards, Die Damme Road, 15 km from Elim, 7284, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5e799e51e5602e464743af5bd35deb7f75b5bd18c0abfb65cb6173dc111c00048e474c533a9a8ca6c2ec40e0d3f70620001?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 Strandveld Vineyards Die Damme Road 7284 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.660436937843 19.788581692135
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang