LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Strandveld Vineyards Cottages | LekkeSlaap
+21

Strandveld Vineyards Cottages

1 resensie
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandveld Vineyards, Die Damme-pad, Elim/Bredasdorp, 7284, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 R723 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Strandveld Vineyards Cottages is op 'n afgeleë wynplaas tussen Elim en Kaap Agulhas geleë. Die naaste winkels is in Bredasdorp of Struisbaai, albei sowat 35 km vanaf die kothuise.

Geniet 'n rustige naweekwegbreek in een van ons 2 koloniale-styl kothuise. Selfsorgverblyf word in albei eenhede gebied en albei spog met moderne kombuise en en suite-badkamers. Elke kothuis het slaapplek vir 2 gaste en is ouwêrelds ingerig met 'n eenvoudige, bekoorlike voorkoms.

Die Noord Kothuis beskik oor 'n dubbelbed terwyl die Suid Kothuis 2 enkelbeddens het. In albei eenhede word beddegoed, seep en handdoeke voorsien. 'n Ekstra matras is beskikbaar vir kinders, maar geen beddegoed word voorsien nie. Albei eenhede beskik ook oor 'n kaggel/braai, vuuraanstekers en 3 kratte vol hout.

Die kombuise is toegerus met tweeplaatstowe, mikrogolfoonde, breekware, glase en eetgerei. Daar is pragtige uitsigte oor die lieflike tuin en die heuwels in die agtergrond. Let asseblief daarop dat troeteldiere nie toegelaat word nie.

Let asseblief ook daarop dat die instansie via grondpaaie bereik word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Strandveld Vineyards Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Strandveld Vineyards, Die Damme-pad, Elim/Bredasdorp, 7284, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strandveld Vineyards Cottages het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
was R850
Vanaf R723
per nag (plek vir 2)
was R850
Vanaf R723
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandveld Vineyards, Die Damme-pad, Elim/Bredasdorp, 7284, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwY2ExNTM2LWUzMjAtNDg2ZC1iN2Y5LTViNDFkZjg3OGVjMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R850, nou Vanaf R723  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Strandveld Vineyards Die Damme Road 7284 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.660459 19.787887
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!