LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Strandveld Vineyards Cottages | LekkeSlaap
+21

Strandveld Vineyards Cottages

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Strandveld Vineyards Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5
Anita W - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita W
Saam met vriende

Puik akkommodasie,. Gasvrye, vriendelike personeel en pragtige omgewing.

Ons was op 'n fietstoer op grondpaaie in wind en reën en is verwelkom. Die Cottages is baie lekker. Die volgende dag was die wind stormsterk en dit het gereën. Die Veldhuisie het ons gered - drie beddens en een op die vloer op kamp matras wat ons saam gedra het. Suduko, boeklees en lekker lag. Baie dankie.

Corne V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig.

Uitstekende verblyf met die mooiste uitsig oor die tuin, voel soos jou eie huis, stylvol gemeubileer en volledig toegerus, mooi wandelpad op die plaas om die natuur te bewonder en baie vars lug.

was R900
Vanaf R765
per nag (plek vir 2)
was R900
Vanaf R765
per nag (plek vir 2)
was R900
Vanaf R765
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandveld Vineyards, Die Damme-pad, Elim/Bredasdorp, 7284, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwY2ExNTM2LWUzMjAtNDg2ZC1iN2Y5LTViNDFkZjg3OGVjMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R900, nou Vanaf R765  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Strandveld Vineyards Die Damme Road 7284 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.660459 19.787887
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!