My Struis Huis
9 gaste
4 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Strelitzia Street, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
My Struis Huis is 'n bekoorlike selfsorghuis in die hartjie van Struisbaai.
Hierdie eiendom bied gemaklik slaapplek vir 7 gaste op 'n slag en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Nog 'n stort is beskikbaar in die tweede badkamer.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Daar is ook 'n eetkamer waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met volledige DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n tweede sitkamer wat dien as 'n binnenshuise braai-area en 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan terwyl die vuur brand. Daar is ook 'n pyltjiebord en gaste is welkom om hul eie pyltjies saam te bring. Buite is 'n ruim tuin met 'n ingeboude braai.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3/5
Mariki Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 8 Strelitzia Street, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink My Struis Huis het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Strelitzia Street, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang