Pick your preferred language

English

Afrikaans

+11

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3 Heide Avenue, Struisbaai, 7285 , Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

3 on Heide is in Struisbaai geleë. Die verblyf is ideaal vir reisigers wat deurry en op soek is na 'n gemaklike plek om te bly.

Struis Stay Woonstel is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Handdoeke en beddegoed word voorsien.

Struis Stay is naby baie besienswaardighede sowel as verskeie eetplekke. Geniet 'n wandeling op die strand, wat binne loopafstand is, of ontspan eenvoudig en geniet die buite-sitarea.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Abrey A
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam, maar sou graag fasiliteit wou hê vir inhuis kosmaak. Net jammer van die kragonderbreking agv die brand.
Jan 2025
Lizl R
Saam met vriende
4.8
Perfek vir 'n nag of 2. Ons het heerlik gebly. Die plekkie is baie basies ingerig, en ons het 'n air fryer saamgeneem, aangesien daar net 'n mikrogolf...
Sien meer
Okt 2025
Monique E
Saam met lewensmaat
4.6
It was good. The stay was extremely nice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Andre M
Saam met lewensmaat
4.6
Dit was heerlik naby die see. Alles wat nodig was, was beskikbaar. P. Baie lekker. Skaduwee by die braai-gedeelte sal baie help.
Jan 2025
Patrick Mark Da Silva D
Saam met lewensmaat
4.4
Relaxing and peaceful. We had a fantastic weekend and our host helped us with directions even though we were a little bit late. The loc...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 3 Heide Avenue, Struisbaai, 7285 , Wes-Kaap
  • Gaste dink 3 on Heide het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

3 Heide Avenue, Struisbaai, 7285 , Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb77c20d3554813842517f75c250cd4321131ef6d0180ac8c950aed35e14aa8b08819f8436303cb6a794241f15ac40acc6944?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 3 Heide Avenue Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.8003854 20.0538675

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang