+29
Selfsorg in Agulhas

Struisbaai Apartments

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 166 Ocean View Drive, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Struisbaai Apartments is in Struisbaai geleë en bied verblyf in 2 selfsorg-eenhede wat tussen 2 en 4 gaste kan akkommodeer. Dit is ideaal vir 'n paartjie of gesinne.

Die knus Quando-eenheid op die grondverdieping het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n slaaparea en 'n leefarea, 'n TV met DStv-kanale en 'n kombuisie. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n induksiestoof, mikrogolfoond, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die eenheid lei na 'n stoep met buitemeubels, braaigeriewe en 'n uitsig oor die see en omgewing.

Die RegSuid-eenheid op die eerste verdieping bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die oopplan-leefarea het 'n TV met DStv-kanale, 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Albei slaapkamers het koningingrootte-beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Privaat buitebraaigeriewe word voorsien.

Struisbaai Apartments gebruik sonkrag en bied onbeperkte WiFi en parkeerplek op die perseel. Struisbaai bied aktiwiteite soos visvang en sweefski, en gaste kan tussen Julie en Augustus Parrie, die inwonende pylstert in die hawe, of die walvisse dophou.


Dít is wat jy hier sal kry

WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ursula B
Saam met lewensmaat
5.0
Mooiste uitsig en baie rustig. Baie lekker! Sal weer kom.
Jul 2025
Robbie C
Saam met lewensmaat
5.0
Briljant. Uitstekende verblyf. Netjies. Besonderse uitsig oor die see.
Mrt 2025
Driekie F
Saam met lewensmaat
4.8
Pragtige akkommodasie met die see sigbaar vanuit die bed. Uitstekend! Die eenheid en beddegoed was kraakvars en skoon.
Jun 2025
Peter V
Saam met lewensmaat
4.8
Perfect place for a couple of days. Very good and nicely decorated apartment with an excellent ocean view. Perhaps a little more privac...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Martin Pieter J
Saam met lewensmaat
5.0
Was 'n koue week maar jy maak die beste uit elke geleentheid. Baie dankie, ons het baie lekker gebly, al was die weer en wind bietjie onpleasierig.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 26

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 166 Ocean View Drive, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Struisbaai Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

166 Ocean View Drive, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdb1a3f19affe372ea9084a3fffe0eea1fb4ee6c9078d23e173e0f66eb84e9ca778650f1aae7450aeaf43e279274b7847cec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 166 Ocean View Drive Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.812536489977 20.033731002447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang