+17

StruisHuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 17 Marginella Street, Argonauta Park, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

StruisHuis is 'n bekoorlike selfsorghuis in die pragtige dorpie Struisbaai. Hierdie verblyf is net 500 meter van die see af en is 'n heerlike toevlugsoord vir gaste wat die perfekte somerwegbreek soek.

Die huis bied slaapplek aan 11 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n solderkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het koningingrootte-beddens en gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Die solder, toeganklik vanaf die sitkamer, het 3 enkelbeddens en 'n koningingrootte-bed. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n etenstafel en 'n kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n eetarea en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die verblyf is geskik vir 'n groot gesin of 'n groep vriende. Dit bied maklike toegang tot die strand, plaaslike restaurante en nabygeleë besienswaardighede in Struisbaai, wat dit 'n ideale basis maak vir 'n ontspanne en genotvolle wegbreek.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

5

3 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Wasmasjien
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 17 Marginella Street, Argonauta Park, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink StruisHuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 11)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 11)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 17 Marginella Street, Argonauta Park, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA042e2393ee27258759f0162da59f001b389b3b6eb0c06dc9f6f66de6360aec5c83e27d778fa5831c528085e33e465879dc18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 11) 4 5 1 5 17 Marginella Street Argonauta Park 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.793268612266 20.042991148205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang