Struishuis Langezandt
10 gaste
5 slaapkamers
7 beds
3 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 97 Chlamys Street, Langezandt Fishermen’s Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Struishuis is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis wat in Struisbaai, sowat 300 m vanaf die ongerepte Langezandt-strand, geleë is. Dit is ook naby Agulhas Nasionale Park. Hierdie is die ideale opsie vir 'n gesin of vriende wat 'n kuswegbreek soek.
Dié verblyf bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het ook 'n dubbelbed. Die vierde en vyfde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Gaste deel die derde badkamer met 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n vierplaatgasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware, yskas en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid lei na 'n troeteldiervriendelike tuin en onderdakstoep met buitesitplek en 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Hierdie verblyf is naby die mees suidelike punt van Afrika, De Mond-natuurreservaat en Kaap Agulhas se vuurtoring.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 97 Chlamys Street, Langezandt Fishermen’s Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
97 Chlamys Street, Langezandt Fishermen’s Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang