+21
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Stylish Urban Escape

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0
Lynette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2026

Na die aanvanklike gesukkel het ons heerlik gebly. Dis 'n lieflike woonstel. Ek dink net die skoonmaakfooi is buitensporig. Vir ons was dit 'n probleem om die woonstel te vind aangesien ons nie geweet het dis deel van die Fountains Hotel nie. Die concierge het ook nie presies geweet waar ons die motor kan parkeer nie. Daarom het dit onnodig lank geneem om uiteindelik in die woonstel te kom. Ons kon nie DStv of Netflix gebruik nie, maar kon darem iets kyk op YouTube.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Propr Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 73

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R870
15 % AF
R 870 R 740
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R870
15 % AF
R 870 R 740
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R870
15 % AF
R 870 R 740
per nag, vir 4 mense
Bespreek

St Georges Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5aaab2bf350e7aa8e5b840f4f89bfa0aa3317b6a5091b30d27ee48df0b03108d2bd4afb6c0e111a23caac8a40fdaa73fb7ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R870 nouVanaf R739 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 St Georges Street Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.919711 18.424763
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang