Pick your preferred language

English

Afrikaans

+9

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 728 Restant Street, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Suk n Naam is 'n drieslaapkamerhuis in Strandfontein en is net 500 m se stap van die strand af.

Dié huis is geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede en derde slaapkamer deel 'n badkamer wat 'n bad, handstort, toilet en wasbak het. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, 'n vierplaatstoof en elektriese oond toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, 'n etenstafel vir 6 en 'n binnebraai. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder saambring.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Hilda Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 72

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 728 Restant Street, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap
  • Gaste dink Suk n Naam het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

728 Restant Street, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe30beca12f0d56febc3b70d3b25c7d4f7ded4f3219d7cefcb2e7754a0270f53aa88e82b8a227f48942861b41df440962fb02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 728 Restant Street Strandfontein 8149 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.755839745899 18.229813152375
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang