Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
- Rook is binnenshuis verbode. Indien gaste hierdie reël oortree is daar 'n boete betaalbaar.
- Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
- Daar is geen WiFi en DStv nie, maar gaste is welkom om hulle eie DStv-dekodeerder te bring.
- Alle kansellasies is onderhewig aan 'n 15%-kansellasiefooi.
- Die breekskadedeposito moet voor aankoms betaal word en sal 7 dae na die uitklokdatum terugbetaal word indien alles in orde is.
- Geen partytjies word toegelaat nie. Indien gaste versuim om by hierdie reël te hou, sal hulle gevra word om onmiddelllik die perseel te verlaat.
- Daar mag slegs 6 gaste die huis bewoon, babas ingesluit.
- Geen kinders onder die ouderdom van 21 jaar word sonder volwasse toesig toegelaat nie.
- Dagbesoekers word slegs toegelaat indien daar vooraf reëlings getref word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
728 Restant Street, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang