10 gaste
5 slaapkamers
7 beds
3 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 72 Steve Pitts road, Umzumbe, 2242, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Summer Place - Lookout is in Umzumbe, 'n kusoord by die Mzumberiviermonding in KwaZulu-Natal, geleë. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.
Die kothuis spog met lugversorging, bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het ook 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Twee van die hoofslaapkamers lei na nog 2 skakelslaapkamers wat elk 2 enkelbeddens vir kinders het.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus en het 'n toonbank.
Buite is daar 'n panoramiese see-uitsig. Ander geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, braaigeriewe en 'n privaat hek wat toegang tot Umzumbe-strand bied, in. Aktiwiteite in die omgewing sluit swem, visvang en gholfspeel in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 71
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 72 Steve Pitts road, Umzumbe, 2242, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Summer Place - Lookout het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
72 Steve Pitts road, Umzumbe, 2242, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang