Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summer Tides

Selfsorg
Summer Tides Pool Side * Slaapplek vir 2
Vanaf
Vanaf R845
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplan-woonstel is in die hoek van die lieflike tuin en bied 'n uitsig oor die gedeelde swembad. Die suite bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die suite het 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Die skuifdeure lei na die privaat stoep met meubels.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Internet koppeling
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Rook is binnenshuis verbode.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Summer Tides Honeymoon Hideaway
Vanaf
Vanaf R850
per eenheid
Beskrywing

Die knus oopplan-woonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die sitarea het 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die skuifdeure lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die tuin en die gedeelde swembad. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en 'n privaat ingang na die eiendom.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Rook is binnenshuis verbode.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Summer Tides Africa
Vanaf
Vanaf R995
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorgwoonstel bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, elektriese oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel en die oopplan-leefarea het 'n rusbank en ekstra sitplek. Daar is 'n platskerm-TV en gratis WiFi. Die skuifdeure lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die see en tuin en op die berg. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en 'n privaat ingang na die eiendom.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Rook is binnenshuis verbode.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Summer Tides Garden Cottage
Vanaf
Vanaf R1 250
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Summer Tides Garden Cottage beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, elektriese oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die oopplan-leefarea het rusbanke en 2 enkelbeddens. Daar is 'n platskerm-TV en gratis WiFi. Die skuifdeure lei na die privaat stoep met meubels en braaigeriewe en gaste kan die see-, berg- en tuinuitsig van daar af geniet.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Badkamer
En-suite
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Internet koppeling
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Rook is binnenshuis verbode.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Summer Tides Main House * Slaapplek vir 8
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Summer Tides Main House is 'n selfsorgvakansiehuis teen die berg in Gordonsbaai en bied 'n see-uitsig. Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is bo en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n dubbelwasbak-eenheid. Die ander slaapkamers is onder. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed en die vierde slaapkamer het 'n enkelbed. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel en die leefarea het 'n platskerm-TV, kaggel en gemaklike rusbanke. Die skuifdeure lei na 'n balkon en dit bied 'n prentjiemooi uitsig oor die see en die gedeelde swembad. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en 'n privaat ingang na die eiendom.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Internet koppeling
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Rook is binnenshuis verbode.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg 63, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce8c04ee8d139e37d964950e134a635d5f461280f7e713d0ca8a70bed434fa141bfd243e915cb4369116d3208ceb85dd58c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 63 Boundary Road Gordon’s Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.158217 18.8822473
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem