5 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Sunbird Crescent, D'Urbanvale, Durbanville, 7550, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sunbird Place is 'n selfsorg-vakansiehuis in 'n stil, sentrale woonbuurt van Durbanville. Die eiendom bied 'n gemaklike basis naby die Durbanville-wynvallei, bekend vir sy verskeie wynlandgoedere en proekamers.
Die huis bied slaapplek vir tot 5 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Een badkamer het 'n stort, terwyl die tweede badkamer beide 'n bad en 'n stort het. Linne en badhanddoeke word vir gaste se gebruik voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en koffiemasjien. Die ruimte sluit 'n eetkamertafel vir 6 gaste en 'n sitarea met 'n kaggel in. Bykomende geriewe sluit in 'n binnenshuise braaikamer met 'n televisie en gratis WiFi. Let asseblief daarop dat daaglikse toewysings van 10 kWh elektrisiteit en 600 liter water voorsien word; enige oortollige verbruik sal vir die gas se rekening wees.
Genoeg gratis parkering is op die perseel beskikbaar, alhoewel die motorhuis vir privaat gebruik gereserveer is en nie by die huur ingesluit is nie. Die eiendom is binne 'n kort rit vanaf plaaslike winkelsentrums en mediese fasiliteite geleë. Kaapstad se middestad en die V&A Waterfront is binne 'n radius van 20 km tot 25 km geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Robert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 5 Sunbird Crescent, D'Urbanvale, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Sunbird Place het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Sunbird Crescent, D'Urbanvale, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang