5 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Sunbird Crescent, D'Urbanvale, Durbanville, 7550, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sunbird Place is 'n selfsorg-vakansiehuis in 'n stil, sentraal geleë woonbuurt in Durbanville. Die eiendom is gerieflik geleë naby die Durbanville Wynvallei, die tuiste van 'n verskeidenheid wynplase en proelokale.
Die huis bied slaapplek vir tot 5 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer met 'n dubbelbed en die derde slaapkamer met 'n enkelbed. Een badkamer is toegerus met 'n stort, terwyl die tweede badkamer beide 'n bad en 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n ontbyttoonbank met stoele. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetarea met 'n tafel vir 6 en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die huis bied ook 'n binnenshuise braaikamer met 'n TV, sowel as gratis WiFi.
Gaste het toegang tot ruim gratis parkering op die perseel. Let asseblief daarop dat die motorhuis nie by die huur ingesluit is nie, aangesien dit vir die eienaar se persoonlike gebruik gereserveer is.
Sunbird Place is 'n kort rit vanaf Durbanville se winkelsentrums, mediese fasiliteite en vermaaklikheidsopsies, met Kaapstad se middestad ongeveer 20 minute weg. Paarl en die Stellenbosch Wynlande is ook maklik per motor bereikbaar.
Gaste word voorsien van 10 kWh elektrisiteit per dag. Enige bykomende elektrisiteitsverbruik sal vir die gas se eie rekening wees.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Robert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 5 Sunbird Crescent, D'Urbanvale, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Sunbird Place het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Sunbird Crescent, D'Urbanvale, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang