Sunbury
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4177 Beach Road, Langezandt, Struisbaai, 7625, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sunbury is 'n bekoorlike selfsorghuis in Struisbaai met slaapplek vir 4 gaste wat op soek is na 'n kuswegbreek.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV.
Die verblyf het 'n ommuurde, groot tuin en is troeteldiervriendelik op versoek. Daar is 'n dubbelmotorhuis, 'n lieflike buitebraai en 'n stoep. Die verblyf is ook is naby die strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 4177 Beach Road, Langezandt, Struisbaai, 7625, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4177 Beach Road, Langezandt, Struisbaai, 7625, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang