2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 De Dam Road, Vierlanden, Durbanville, 7550, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sunflower and Moonflower is in 'n stil, luukse woonbuurt in Durbanville wat met uitstekende restaurante, winkelsentrum en ’n wêreldklas-wynroete spog. Dis die ideale basis vanwaar gaste Kaapstad kan verken.
Die Sunflower-woonstel bied verblyf aan tot 2 gaste en beskik oor ’n slaaparea, en suite-badkamer en ’n kombuis. Die slaaparea het ’n ekstra lang koninginggrootte-bed met ’n veerduvet en elektriese kombers, sowel as ’n dakwaaier met ’n afstandbeheerder. Die badkamer het ’n stort, wasbak en toilet. Handdoeke word voorsien.
Die Moonflower-eenheid het ’n aparte ingang en is toegerus met volle kombuisgeriewe, sowel as ’n oopplan-leefarea en - eetarea langsaan. Die slaapkamer is ruim en beskik oor ’n koningingrootte-bed, asook kaste en stoorspasie. Die badkamer het ’n stort en ’n bad. Daar is ook ’n veranda met ’n uittrek-slaapbank wat slaapplek vir kinders bied.
Sunflower and Moonflower is net 32 km vanaf Kaapstad se middestad en 36 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Cape Gate MediClinic is ongeveer 7 km en Durbanville MediClinic ongeveer 3 km vanaf die eenheid.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 172
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 16 De Dam Road, Vierlanden, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Sunflower and Moonflower het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 De Dam Road, Vierlanden, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang