Sunridge aan zee Beach Villa
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Corné Geverifieer
Eiendomme 48
Resensies 24
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Kobus S - Sep 2023
Algehele gradering
Luuks, uitstekend toegerus, fantastiese ligging, beeldskoon.
Lees meerLizelle L - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Sunridge aan zee Beach Villa se terugvoer
Baie dankie, Lizelle, vir jou terugvoering. Ons is bly jul het dit geniet en dat ons villa lekker ingerig was vir julle. Hoop om jul weer te sien. Groete Corné
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Disastraat 27, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap