6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Soos Gesien op Facebook
- 33 North Beach Road, Westbrook, Durban, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Sunrise Beach View is 'n moderne selfsorgwoonstel in die veilige Sunrise Beach-kompleks in Westbrook, Noordkus, KwaZulu-Natal. Die woonstel bied panoramiese see-uitsigte en direkte toegang tot die strand, ideaal vir 'n gesin of groep.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Skuifdeure lei na die balkon. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea het 'n tafel met 6 sitplekke, en die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. Skuifdeure maak oop na 'n balkon met buitemeubels, sonstoele, 'n hangstoel en 'n hout-/koolbraai. 'n Veilige motorhuis word voorsien.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad op die dak met see-uitsigte en gemeenskaplike braai-areas in. Die woonstel is naby Sibaya Casino, Gateway Theatre of Shopping, en die Zimbali en Umhlali plattelandse klubs.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Rene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 33 North Beach Road, Westbrook, Durban, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sunrise Beach View het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
33 North Beach Road, Westbrook, Durban, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang