+30
Selfsorg in Worcester

Suné's Self-catering 2

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Frikkie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ons het baie lekker gebly. Sune was baie vriendelik en behulpsaam. Alles was wonderlik en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon Z
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Wonderful accommodation. Wonderful place to stay, had everything we needed. Very friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcel Y
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Amazing coming back in 2 weeks. What an amazing, well looked after place. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sune
Suné's Self-catering 2
Hi Marcel, Thank you for your review. It is greatly appreciated. It means so much that you enjoyed your stay. See you again soon! Regards, Suné

Jaco F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantasties. Silwerskoon, baie gerieflik, letterlik alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Genotvol, rustig en het die atmosfeer geniet. Ja, die verblyf was baie lekker en ons het die rustigheid geniet. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam met enige navrae wat ons gehad het en het onmiddellik gereageer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nita M
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Ek sal beslis weer kom! Uitstekende diens en waarde vir jou geld. Ek kan hulle beslis aanbeveel. Die woonstel is goed toegerus, verbruikersvriendelik, gerieflik en goed geleë. Ons is gasvry en vriendelik behandel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Vriendelike en warm kuier atmosfeer. Dit is al ons 3de keer dat ons hier tuisgaan. Kan nie beter nie. Alles wat nodig is en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sune
Suné's Self-catering 2
Baie dankie. Ek is bly alles was in orde en beskikbaar wat julle benodig het. Baie dankie vir die ondersteuning soos gewoonlik. Ek waardeer die terugvoer en rating opreg.

Alan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Home away from home. Very nice and clean place to stay. We really enjoyed our stay there over the weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Baie gerieflike opset! Beslis jou huis weg van jou huis af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Veilige, netjiese, gasvrye verblyf. Wonderlike verblyf, veiligheid was vir ons die hoogtepunt! Ek sal die gastehuis 100+ aanbeveel vir almal. Baie dankie, Sune!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sune
Suné's Self-catering 2
Hallo Theresa, Baie dankie vir die review. Ek waardeer dit opreg. Ek is bly julle het veilig gevoel en dat alles in orde was. Kom gerus weer. Groete, Suné

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sune Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 148

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 3)
Bespreek

66A Meiring Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcea5b1046d5436435f768e2ccf935ec54091c42c9827ed83c23cbb9a919c94b285a6a411bea76305da30497a02b0de8b2097?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 3) 36 5 1 5 66A Meiring Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.643140494266 19.453376542328
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang