Worcester Akkommodasie by Suné's Self-catering 2 | LekkeSlaap
+18
+18

Suné's Self-catering 2

7 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meiringstraat 66A, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Suné's Self-catering 2 is sentraal geleë in 'n woonbuurt in Worcester en bied maklike toegang tot hospitale en die middedorp. Gerieflike selfsorgverblyf word in 2 aparte woonstelle gebied.

Elke woonstel is privaat en bied 'n huislike atmosfeer. Die eerste woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n kombuis wat toegerus is met basiese selfsorggeriewe, soos 'n yskas, mikrogolfoond en induksieplaat. Die woonstel het sekere DStv-kanale en gaste het toegang tot buitebraaigeriewe en veilige parkeerplek.

Die tweede woonstel is ideaal vir 'n gesin en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof. Daar is sekere DStv-kanale en gaste het toegang tot 'n buite-area met draagbare braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Die eiendom is gerieflik geleë en is sowat 1 minuut se ry van Worcester Hospitaal en Worcester Medicross af. Die ligging bied ook toegang tot winkels en eetplekke.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Suné's Self-catering 2
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Meiringstraat 66A, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Suné's Self-catering 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 3)
Vanaf R600
per nag (plek vir 3)
Vanaf R600
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meiringstraat 66A, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAbEpAsr8qWlRpV7Nd0VXpKQ6LoNX04Lm3J7U1ib5yLkgYguGI7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 66A Meiring Street Worcester 6850 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.643140494266 19.453376542328
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za