Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suné's Self-catering 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Suné's Self-catering 2
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Schalk B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker net ingang bietjie van 'n probleem.

Vriendelike mense, kan op hul staat maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claire C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect place to stay for the weekend.

It was an exceptional place to stay for the weekend. Very good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrizelda F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizelda F

Snoesig en veilig.

Feels like a home away from home. Had all your basic amenities and extras like wifi, braai, heaters, TV and two-point plugs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun J
Besigheidsreis

Centrally situated in the town. Extremely safe.

Immediate response to my email. Constant communication. Brilliant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annerie M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie M
Enkelreisiger

Uitstekende gasvrou.

Het klein probleempie onmiddellik reggestel. Sop was heerlik! Het ekstra hulp aangebied met bestel van kos en vervoer want ek was sonder kar daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariza S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariza S
Gesin met klein kinders

The best hostess I have experienced anywhere!

Sune het uit haar pad uitgegaan om dit vir ons gemaklik te maak. So bedagsaam en hulpvaardig. Niks is te veel moeite vir Sune nie! Sy was net 'n WhatsApp weg met enige navrae. Die eenheid was skoon en netjies, en baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keith F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith F
Gesin met tieners

Waarde vir geld. Uitstekende ligging. Woonstel baie mooi en goed toegerus.

Die woonstel is baie goed versorg en het alle benodighede. Akkommodasie is stapafstand vanaf alle geriewe. Ons gasvrou Sune se diens was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deidre D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deidre D
Besigheidsreis

Puik.

Die manne het dit baie geniet. Dankie dat julle plan gemaak het toe daar nog een by kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige kuiertjie.

Plek is netjies en gerieflik ingerig. Beskik oor alles wat jy nodig het, en nog ekstras. Kan selfs buite braai en cosy kuier. Is naby Karootuin geleë, en baie rustige woonbuurt. Nie ver geleë vanaf die winkelsentrum en dorp nie. Die plek is beslis die prys werd en nog meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi S
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik.

Ek was aangenaam verras, alles is skoon en netjies. Die gasvrou, Suné, is baie viendelik en behulpsaam. Veilige en rustige buurt met veilige parkering vir jou voertuig. Sal beslis weer gebruik maak van Suné's Self-catering 2.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri C

Dit is 'n pragtige plekkie en het baie lekker gebly.

Die verblyf is van goeie gehalte en is baie netjies en gemaklik. In die dorp geleë, naby winkels. Ons was 'n familie van 5 en het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurene E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurene E
Gesin met klein kinders

Die verblyf was baie netjies, goed toegerus en veilig.

Die woonstel was baie goed toegerus met als wat jy benodig. Die woonstel was ook baie skoon en netjies. Veilige parkeer area vir die motors. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari S
Saam met vriende

Verwagtinge oortref.

Ek slaap lig en was effens gesteur deur honde, motorfietse en een of twee ambulanse. Maar die huis was bitter netjies, goed ingerig en baie lekker gemaklik. Baie privaat en ons kar kon lekker onder 'n afdak agter die hek slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilhelmina Christina B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelmina Christina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese verblyf en veilig.

Plekkie is klein en kompak, veilig en netjies. Het lekker gebly en sal weer gebruik maak van Suné's.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francios B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francios B
Saam met vriende

Baie gerieflik en netjies.

Baie netjies, rustig en veilig. Sal weer saam met my gesin die plekkie besoek. Sal dit ook aanbeveel vir ander. Naby die dorp en ander geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leticia J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leticia J
Gesin met tieners

Very friendly host and very neat accommodation.

The premises is situated in a safe area. Allocation for vehicle parking was arranged as well as the arrangement for the key pick up and drop of. The place was perfect for us.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie vriendelike gasheer en baie netjiese verblyf.

Die perseel is in 'n veilige area. Parkeerplek was gereël en waar om die sleutel op te laai en af te gee. Die plek was perfek vir ons.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meiringstraat 66A, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAbEpAsr8qWlRpV7Nd0VXpKQ6LoNX04Lm3J7U1ib5yLkgYguGI7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 16 5 1 5 66A Meiring Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.643140494266 19.453376542328