Sunset @ 30 Nivica Luxury Apartment

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Leeza T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

We will definitely be back! Loved every minute of our cozy getaway! It was a perfect place to stay; we felt so comfortable. The rooms were not only clean but also comfortable and fresh. The views were absolutely beautiful. Our host was so professional and so accommodating with speedy responses.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerado W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantastiese tyd - rustige atmosfeer en hoogs aanbeveel. Ons het die tydjie baie geniet en sou self langer wou bly. Ontvangs was uitstekend en het ons dadelik tuis laat voel. Die eenheid is baie netjies met goeie seewartse uitsig. Baie sentraal geleë t.o.v. vermaak, inkopies, restaurante ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley N
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Very pleasant. Very pleasant. Beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ons verblyf was baie lekker gewees. Sal beslis weer daar gaan bly. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid was skoon en netjies gewees en alles wat ons nodig gehad het, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

L J Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 59 Jon Olafsson Road, Olifantskop, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f103343b8924c37d04335a4a03e8f3fdc939fac757fa9b44f51faf87c1fc70e7fef1fa8482a1136bb62f4821984295c7537?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 59 Jon Olafsson Road Olifantskop 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.05086009531 18.051304794642

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang