Sunset Blaze
3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 435 Breaker Point, Paradise Coast, Dana Baai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sunset Blaze is 'n stylvolle en rustige toevlugsoord tussen Pinnacle Point en Danabaai in Mosselbaai, omring deur inheemse fynbos en uitgestrekte see-uitsigte. Hierdie rustige kuswegbreek is ideaal vir paartjies of klein gesinne wat gemak en privaatheid in 'n rustige omgewing soek.
Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n bababedjie. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Gehalte-beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, broodrooster, en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n etenstafel vir 4. Die oopplan-leefarea sluit 'n gemaklike sitkamer met groot sofas, 'n slim-TV en 'n verskeidenheid boeke en bordspeletjies in.
Gaste kan gratis WiFi, sonkrag tydens beurtkrag en veilige parkering op die perseel geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 435 Breaker Point, Paradise Coast, Dana Baai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
435 Breaker Point, Paradise Coast, Dana Baai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang