+22
Gastehuis in Van der Hoff Park

Sunset Manor Guest House

Executive Tuin- en Swembad-uitsig
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenhede het privaat ingange en elkeen het 'n koninggrootte-bed en 'n matras vir 1 kind. Die en suigte-badkamer van elke eenheid het 'n bad en stort. Daar is ook 'n platskerm-TV met DStv, lugversorging, 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi en 'n kluisie in elke eenheid beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Badkamer
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die eiendom het sonkrag in geval van kragonderbrekings.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Executive Balkonsuites
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie 2 luukse balkon-eenhede bied 'n uitsig oor die Mooirivier-vleiland, pragtige sonsondergange, perde en volop voëllewe. Elke eenheid het 'n privaat ingang. Die een eenheid het 'n koninggrootte-bed en die ander eenheid het 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Verder het elke eenheid 'n privaat en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, eetgerei en yskassie toegerus. Daar is ook 'n platskerm-TV met DStv, 'n kluisie, werkstasie en sitarea in elke kamer. WiFi-toegang is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die eiendom het sonkrag in geval van kragonderbrekings.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

4 Kanaalstreet, Van Der Hoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjQv2GcUQjnwZotNwLKwQf4QkmuVkZJSZ09t9tGWwn2rbtWp1cL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 4 Kanaalstreet Van Der Hoffpark 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.704225054872 27.109779755225

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang