Sunset on Hill 3
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hill-straat 4, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sunset on Hill 3 is perfek geleë tussen die middestad en die rustige skoonheid van die bekoorlike Weskus. Bloubergstrand bied besoekers die geleentheid om die beste van Kaapstad met gemak en gerief te ervaar.
Die woonstel bied verblyf aan tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. In die hoofslaapkamer is 'n dubbelbed, toegang tot 'n balkon en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n gastebadkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die eetarea het sitplek vir 4 en in die sitarea is gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi-toegang word voorsien.
Die leefarea lei na 'n lieflike balkon met stoepmeubels en braaigeriewe. Hier is alles wat 'n besoeker nodig sal hê vir 'n perfekte vakansie.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 643
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Hill-straat 4, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Sunset on Hill 3 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hill-straat 4, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap