Swakopmund Plaza Hotel
- Kapasiteit: 83 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Libertina Amathila-laan, Swakopmund, 0000, Erongo
- Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Swakopmund Plaza Hotel bied B&B en is in Swakopmund-sentraal in die Erongo-streek van Namibië geleë. Die hotel is ideaal vir gaste wat met vakansie of op 'n sakereis is en daar is menigte historiese geboue en restaurante in die omtrek.
Akkommodasie by Swakopmund Plaza Hotel beskik oor 67 unieke kamers wat in 6 kamer-kategorieë verdeel word. Dié kamers het elkeen 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook lugversorging, 'n TV, gratis WiFi, 'n lessenaar, yskassie, 'n kluis vir waardevolle items, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt word in die restaurant bedien en ander heerlike maaltye kan bestel word. Die hotel het ook 'n volledig toegeruste konferensiesentrum wat op meer as 30 maniere opgestel kan word en sitplek vir sowat 240 afgevaardigdes bied. Troues en ander sosiale funksies kan ook gereël word.
Swakopmund Plaza Hotel is naby restaurante, Palm Beach, die Jetty-brug, die Nasionale Akwarium en ander besienswaardighede.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Kantoorgeriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Skuifie-projektor
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Libertina Amathila-laan, Swakopmund, 0000, Erongo
- Gaste dink Swakopmund Plaza Hotel het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Center Vineta Swakopmund Erongo Namibië
- Kapasiteit: 83 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Libertina Amathila-laan, Swakopmund, 0000, Erongo