+23

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 121 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Shannon F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Very good. Very good location. Clean and quiet. Lovely place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

I felt welcomed and at home. My stay was very pleasant and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Milly
Swans Nest
Thank you. Much appreciated. Kind regards. Milly

Delmarie P
1 nag
5.0
Mrt 2026

Rustig, skoon en netjies. Hartlike ontvangs. Presies voldoen aan ons behoeftes. Skoon en netjies, lekker rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Milly
Swans Nest
Baie, baie dankie. Julle is ook oulike gaste. Groete. Milly

Chantelle H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Kon nie vir beter gevra het nie! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Milly
Swans Nest
Baie, baie dankie Chantelle vir jou mooi terugvoer. Julle is baie oulike gaste. Milly

Erika S
1 nag
5.0
Jan 2026

Voel tuis, gemaklik, en dit is baie skoon en netjies. Ek het al terugvoer gedoen. Ek het al 'n vorige keer daar oornag. Dit is elke keer my eerste keuse wanneer ek in Bloem moet oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Milly
Swans Nest
Baie, baie dankie, ek waardeer jou uitstekende terugvoer. Groetnis. Milly

Chantel M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

5 ster vir als. Ons was die 1ste keer so beïndruk met Swans Nest dat ons met die terugkom van ons vakansie weer daar oornag het. Pragtige, netjiese, skoon, veilige en gerieflike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elandre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Net wat jy nodig het. Die plek was net wat ons nodig gehad het vir die oornag terug Pretoria toe. Verskriklik skoon en diervriendelik. Ons sien julle weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Milly
Swans Nest
Baie dankie, Elandre. Ek waardeer. Julle is regtig 2 oulike, aangename mense. Mooi dag. Milly

Phillip S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Veilig, rustig en gerieflik. Vinnige oornag oppad terug Gauteng toe. Netjies en skoon, vriendelike gasvrou. Sal weer van hulle gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Milly
Swans Nest
Hi Phillip, thanks for the positive feedback. Much appreciated. Kind regards. Milly

Gerhard T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Cozy, netjies, skoon, baie lekker. Baie lekker. Cozy. Netjies. Skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dominique C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Vinnige oornag oppad terug na Gauteng. Netjies, skoon, vriendelike gasvrou. Na die heeldag op die pad vanaf Kaap na Gauteng, was hierdie beslis waarde vir geld en ons sal definitief weer hier oornag. Vriendelike gasvrou, stil omgewing en eenheid was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Milly
Swans Nest
Baie dankie Charmaine vir jou uitstekende review. Waardeer dit. Groete. Milly

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Milly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 121

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

34 Gustav Cresent, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5debd9710fb0cb450e34800ba62dcff0efd326923437d4112fcf946beaf06d32f05b05e234fd318575068d27647304cfdf83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 121 5 1 5 34 Gustav Cresent Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.147331503878 26.175422430006

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang