Pick your preferred language

English

Afrikaans

+23
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 34 Gustav Cresent, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Swans Nest is geleë in Fichardtpark, 'n veilige en rustige buurt in 'n luukse voorstad van Bloemfontein.

Die verblyf bied 2 eenhede. Eenheid 1 is 'n selfsorg-eenheid wat uit 2 slaapkamers bestaan. Die hoofslaapkamer het 1 dubbelbed en 1 enkelbed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware vir 5 persone. Die eenheid het ook 'n TV met DStv-kanale. Veilige parkering word vir die eenheid voorsien.

Eenheid 2 is 'n selfsorgwoonstel wat ruim is vir twee persone om in te slaap. Daardie eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kamer met 'n dubbelbed en 'n privaat ingang.

Met maklike toegang vanaf die N1-snelweg en naby alle groot winkelsentrums en mediese sentrums, sowel as groot sportstadions. Geleë 10 km vanaf Schoeman Park en Bloemfontein-gholfbane. Swans Nest is ook gerieflik geleë 200 meter vanaf die Rosepark-hospitaal. Historiese geboue om te besoek sluit in die Vrouemonument, Oorlogsmuseum, Militêre Museum en Oliewenhuis.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 114 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Elandre V
Saam met lewensmaat
5.0
Net wat jy nodig het. Die plek was net wat ons nodig gehad het vir die oornag terug Pretoria toe. Verskriklik skoon en diervriendelik. Ons sien julle ...
Sien meer
Jan 2026
Phillip S
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, rustig en gerieflik. Vinnige oornag oppad terug Gauteng toe. Netjies en skoon, vriendelike gasvrou. Sal weer van hulle gebruikmaak.
Jan 2026
Gerhard T
Gesin met tieners
5.0
Cozy, netjies, skoon, baie lekker. Baie lekker. Cozy. Netjies. Skoon.
Jan 2026
Gerhard T
Gesin met tieners
5.0
Awesome. Het baie lekker gebly.
Des 2025
Johann T
Gesin met tieners
5.0
Fantasties, netjies, vriendlik. Dit was 'n fantastiese blyplek gewees en sal enige tyd weer by hulle aanklop.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Milly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 114

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 34 Gustav Cresent, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Swans Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

34 Gustav Cresent, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5debd9710fb0cb450e34800ba62dcff0efd326923437d4112fcf946beaf06d32f05b05e234fd318575068d27647304cfdf83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 114 5 1 5 34 Gustav Cresent Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.147331503878 26.175422430006

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang