+22
Rugsakreisigerslosies in Paternoster

Sweet Dreams

6 gaste

3 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

33% AF!
Winteraanbod
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 19 Mei 2026 tot 31 Jul 2026.
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Sweet Dreams, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Sweet Dreams is 'n ruim, kothuis in Paternoster wat ideaal is vir diegene wat op soek is na 'n onvergeetlike vakansie. Walvisse en dolfyne baljaar 10 maande van die jaar in die waters by Paternoster.

Dié kothuis het 3 slaapkamers, 2 gedeelde badkamers en 'n oopplan-leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is beide stort- en badgeriewe beskikbaar. Die kombuis, leefarea en eetkamer is oopplan en daar is 'n kaggel in die sitkamer. Verder is daar ondervloerse verhitting, verhitte handdoekrelings en 'n braaiplek buite wat ideaal is vir besoekers wat 'n bietjie son wil vang.

Paternoster is sowat 150 km noord vanaf Kaapstad op die R27 en 15 km vanaf Vredenburg. Dit is 'n gunstelingbestemming vir 'n naweekwegbreek onder die Kapenaars. Die Weskus is bekend vir sy omvangryke spesies en die verskeidenheid inheemse plantegroei, wat die Weskus 'n baie spesiale plek vir veldblomliefhebbers van regoor die wêreld maak.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Braai

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.0
Veiligheid
3.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 61

Resensies 925

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Sweet Dreams, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sweet Dreams het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 550
33 % AF
R 2 550 R 1 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 550
33 % AF
R 2 550 R 1 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 550
33 % AF
R 2 550 R 1 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Sweet Dreams, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37e85f9437f9c4e475a31cc3765472f2bdaee650f5be4f4bebfc2338dd2b993521d91f5ff90550b4a3f254ab0051a0e3378c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 550 nouVanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 3 5 1 4 Sweet Dreams Kliprug 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.808666666667 17.890411111111
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang