2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Bronn Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Swellendam Overnight Accommodation bied 'n privaat gastekamer vir 1 of 2 gaste in Swellendam.
Dis ideaal vir oornagverblyf. Die gerieflike kamer is in die hoofhuis geleë, maar het 'n privaat ingang en het 'n koningingrootte-bed. Die kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Vir ekstra gerief word linne en handdoeke voorsien.
Die kamer het 'n platskerm TV met DStv, yskassie, mikogolfoond, broodrooster, koffie- en teemaakgeriewe en beskuit word ook voorsien. Die eenheid lei na 'n privaat patio met 'n tafel, stoele en 'n sambreel. Daar is parkeerplek voor die gastehuis met sekuriteitskameras.
Swellendam Overnight Accommodation is stapafstand van die middedorp, verskeie restaurante, koffiewinkels en geskenkwinkels af. Swellendam bied verskeie doendinge - bessies pluk op die bessieplaas, voetslaan, wandel, perdry of besienswaardighede soos die Bukkenburg Pottebakkersateljee, die laventelplaas en die Sulina Fairy Sanctuary.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Adele Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 5 Bronn Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Swellendam Overnight Accommodation het ’n baie goeie ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Bronn Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang