Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swellendam Overnight Accommodation

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 27 resensies vir Swellendam Overnight Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5
Natie H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Baie mooi. Skoon. Gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danyell W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danyell W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoende vir oornag verblyf.

Ons het na 'n laat vlug vanaf Kaapstad oornag verblyf gesoek op pad terug na Mosselbaai. Ons moes baie laat inteken maar was verwelkom met vriendelikheid en behulpsaamheid! Heerlik geslaap met alles wat nodig is vir vinnig oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable double room en suite in the main house. Own little patio.

Host was very helpful when the DSTV wouldn't behave. Sorted it out immediately.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henrita J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henrita J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het die diens en die stilte geniet.

Die diens was puik en professioneel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geoffery H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geoffery H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs, het ons welkom laat voel.

Baie skoon en netjies en keurig, werklik waarde vir geld en sal hulle beslis aanbeveel. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salome K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salome K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornagkamer met mooi meubels.

Gerieflike en goed ingerigte kamer met alles wat nodig is vir oornagverblyf. Mooi sitplek buite. Naby Voortrekkerstraat en Swellengrebelstraat met museum en restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wd G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wd G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste ontvangs en alles wat jy wil hê vir 'n nag.

Baie dankie, was aangenaam verras met die verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malani K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malani K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige, rustige, skoon akkommodasie met baie gemaklike bed.

Baie dankie vir 'n heerlike nag se slaap in 'n baie gemaklike bed met skoon badkamer en veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kyle J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle J
Saam met eggenoot / lewensmaat

A true hidden gem in Swellendam.

The perfect location with very friendly and well mannered hosts. Perfect for young couples looking for a comfortable bed without breaking the bank. A true peace of mind when exploring Swellendam. I will be coming back here for my next trip. It's already decided.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net oornag vir 'n troue in Swellendam.

Die kamer was skoon en netjies. Miskien voorstelle vir die toekoms: Keuse van drinkgoed, daar was net gewone tee en decaf-koffie. Ons sou rooibostee en gewone koffie verkies het. Ons was 2 gaste en daar was 3 beskuitjies. Die kamer en badkamer is ysig koud. Wat van 'n klein gasverwarmer of elektriese kombers asb. Dis winter en Swellendam word koud en die kamer front suid. Miskien net ietsie om te herkou vir die volgende gaste, dankie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sorina D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sorina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Kamer was baie netjies en skoon en gemaklik - ek dink net hulle moet hoor of jy nog genoeg koffie, ens. in jou kamer het, maar dit is iets klein. Die mense was hartlik en vriendelik en het selfs aangebied om vir my Ma iets te vat sou dit nodig wees in die Altzheimer-eenheid. Het dit opreg waardeer. Lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Vriendelike ontvangs, kamer netjies, rustige woonbuurt, goeie oornagplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tom M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tom M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies en goed toegerus.

Baie netjiese oornag plek in goeie, stil omgewing van die dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet, comfortable, neat and clean - very private.

Quiet, comfortable, neat and clean - very private accommodation.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Stil, gerieflik, netjies en skoon.

Stil, gerieflik, netjies en skoon - baie privaat verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en baie netjies.

Die eenheid het nie 'n privaat ingang soos beskryf word nie en die parkering is oop aan die straat se kant. Sou verkies het as motor agter toesluithek kon staan.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke S
Enkelreisiger

Baie gerieflike en presies wat ek wou he.

Dit is 'n baie goed toegeruste kamer. Die attention to detail is fantasties. Die advertensie en dit wat jy kry stem ooreen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie dankie vir 'n baie aangename verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Alet K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike akkommodasie.

Sal graag TV in kamer verkies al is dit net SABC. 'n Kroegyskassie sal meer gelieflik wees as die kampyskas. Kamer as gerieflike en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gastehuis was 'n baie goeie basis vir ons besoeke an Heidelberg.

Ons het lekker gebly by die gastehuis. Die eienaar het ons tegemoetgekom om na 'n televisieprogram te kyk wat vir ons belangrik was. Dit was 'n bonus dat ons uitgevind het dat die eienaar se ma op Heidelberg vir ons albei klavierlesse gegee het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adelene B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelene B

Heerlike verblyf en rustig.

Was heerlike verblyf, alles baie skoon en netjies. Eienaar ongelooflike mens, vriendelik en ruimhartig. Geen probleem om my motor in sy garage te sit. Sal enige tyd weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en als wat jy nodig het vir 'n oornag verblyf fasiliteit.

Die eienaar is vreeslik vriendelik en gasvry. Ons het baie welkom en tuis gevoel. Ek sal enige tyd die verblyf aanbeveel en weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Florence W - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Florence W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant surprise.

Everything one needed for an overnight stay. Coffee and rusks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suretha B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en baie vriendelik ontvang deur gasvrou, Adele.

Ons sal definitief weer hier aandoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert A - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Baie goed, het verblyf geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie K - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie K
Enkelreisiger

Skoon, netjies en gerieflik.

Geen TV maar nogtans gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bronnstraat 5, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsA8SxszjYkZJTA8M9iL1nBhDL97b6zAZJbDYVPXMhL6m2x7yVL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 5 Bronn Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.024120639742 20.441986620426
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem