+18
Selfsorg in Danabaai

T & H Sauer Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Hendrik V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Heerlike en voldoende verblyf. Baie lekker gebly in Pincushion kamer en was al wat ons nodig gehad het. Baie dankie aan Tom en Heleen wat al die werk self doen, julle is die sout van die aarde mense. Ons waardeer julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmerentia H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Gerieflik. Alles was perfek. Badkamer is groot. Lekker groot stort. Oom Tom is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthie S
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Netjies, gasvryheid, goeie ligging, voel tuis, professioneel. My tydjie by T & H Sauer Guest House was uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannas S
Kort verblyf
4.8
Feb 2026

Lekker gerus. Beslis ja. . baie rustig. baie netjies en eienaars baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefnie M
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly. Baie netjies. Sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nigel P
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Awesome. Die host is baie behulpsaam, die plekkie is oulik en hulle gaan uit hul pad uit om alles gerieflik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaap M
Lang verblyf
5.0
Mei 2025

Baie gerieflik en privaat. Ek het heerlik gewerk en gerus. Dit was onvergeetlik. Uitsig oor die see. Baie privaat met al die geriewe wat ek nodig gehad het. Tom het gereeld die eenheid kom skoonmaak, en vars beddegoed en vars handdoeke uitgesit. Tom het ook vir my ekstra stoele geleen wat ek gekort het vir die werkswinkels wat ek aangebied het oor die 2 weke wat ek daar was. Daar is WiFi en die matras is baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda B
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Blinkskoon eenheid met vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou. Vriendelik ontvang en gehelp om bagasie in te neem. . Eenheid is blinkskoon met goeie linne, kussings en lekker slaap bed. Bederf met melk en vars koue water in die yskas. Gasheer en vrou egte omgee mense. Sal beslis aanbeveel vir oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhardus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Net die beste puik vir vakansieverblyf. Wow, modern goed toegeruste gastehuis, net die beste. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morné V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Waarde vir geld. Prentjie mooi. Uitstekende diens ontvang. Eienaars is altyd behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Thomas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek

13 Mira Street, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31fa191ed9680acc16f21c0b8166aa4ddeb5cd6b5e37ce00103111832e248b939003ebc1fefdc953b3d8bb86ee69dda6a410?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 13 Mira Street Mossel Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.194068 22.035962

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang