Pick your preferred language

English

Afrikaans

+18
Selfsorg in Danabaai

T & H Sauer Guest House

  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 13 Mira Street, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

T & H Sauer Gastehuis is in Danabaai geleë en bied gaste 'n keuse van selfsorg-eenhede.

Gaste kan die Protea, die Speldekussing of die Erica-eenheid bespreek, elk met 'n privaat ingang. Gaste kan ook die Protea en die Speldekussing-eenhede saam bespreek vir 'n groter gesin.

Die eenhede is gemeubileer met dubbel- of enkelbeddens en het privaat badkamers met 'n stort of 'n bad en 'n stort. Linne word voorsien vir gerief. Elk van die eenhede het ook 'n kombuisie wat toegerus is vir selfsorg met 'n mikrogolfoond, 'n yskas, tweeplaatstoof of 'n stoof en oond.

Die eenhede het ook skilderagtige uitsigte, en in die winter kan walvisse ook gesien word. T & H Sauer Gastehuis is binne 'n kort rit van Danabaai se strand en is slegs 6 km se ry vanaf Mosselbaai wat 'n verskeidenheid besienswaardighede en aktiwiteite bied, wat wissel van visvang, bergfietsroetes, die Bartholomeu Dias Maritieme Museum, die Tuinroete Casino, die Hartenbos Waterpark en meer.


Dít is wat jy hier sal kry

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Emmerentia H
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik. Alles was perfek. Badkamer is groot. Lekker groot stort. Oom Tom is baie vriendelik.
Des 2025
Marthie S
5.0
Netjies, gasvryheid, goeie ligging, voel tuis, professioneel. My tydjie by T & H Sauer Guest House was uitstekend!
Des 2025
Stefnie M
5.0
Baie lekker. Baie lekker gebly. Baie netjies. Sal dit vir seker aanbeveel.
Des 2025
Nigel P
5.0
Awesome. Die host is baie behulpsaam, die plekkie is oulik en hulle gaan uit hul pad uit om alles gerieflik te maak.
Nov 2025
Jaap M
5.0
Baie gerieflik en privaat. Ek het heerlik gewerk en gerus. Dit was onvergeetlik. Uitsig oor die see. Baie privaat met al die geriewe wat ek nodig geha...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Thomas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 13 Mira Street, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink T & H Sauer Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek

13 Mira Street, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31fa191ed9680acc16f21c0b8166aa4ddeb5cd6b5e37ce00103111832e248b939003ebc1fefdc953b3d8bb86ee69dda6a410?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 13 Mira Street Mossel Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.194068 22.035962

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang