+59
Selfsorg in Table View

Table View Lodge

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Regtig baie lekker. Goeie akkommodasie, vriendelike atmosfeer en aangename gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Table View Lodge
Lieflik om te hoor

Janely O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Amazing! Was fantastic! Enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Table View Lodge
Thank you, all the best. See you soon!

Mirranda K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Peaceful. Stay was good and the host was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Table View Lodge
Thanks Mirranda, it was lovely having you. All the best!

Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Table View Lodge
Thank you, enjoyed having you.

Marcia O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2026

Goeie oornagplekkie. Ons het lekker gebly. Veilig en goed gelee. Kuier area by swembad is baie mooi.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Rene B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Telleurstellend. Kon beter gewees het. Die inkloktyd is aangedui as tussen 13:00 en 17:00, maar met ons aankoms was die skoonmaakpersoneel steeds besig met die akkommodasie. Dit dui op swak beplanning aan Table View se kant, veral na ’n 13-uur lange rit vanaf King William’s Town. Verder was daar ’n dooie vlieg teen die muur bo die kop van die bed, wat op onvoldoende skoonmaak dui. Op die tweede dag was dit ook moeilik om te slaap weens groot kakkerlakke wat in die kamer rondbeweeg het. Alhoewel daar wel WiFi beskikbaar was, was die sein egter so swak dat dit feitlik onbruikbaar was. Volgens die webtuiste-app word veilige parkering geadverteer, maar in werklikheid moes ons met ander gaste meeding vir parkeerplek. Alternatiewelik moes die voertuig buite geparkeer word, wat nie aan die geadverteerde verwagtinge voldoen het nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hennie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Gerieflike netjiese en veilige verblyf. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Charl
Table View Lodge
Thanks for your lovely review.

Nadia B
Kort verblyf
4.8
Mei 2025

Absolutely lovely room. It was great. I loved the peace and quiet and the location was also great. WiFi reception was not as great. I suggest a booster.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Table View Lodge
Thanks Nadia for your positive constructive feedback. We are looking into improving WiFi in that slightly dead spot area.

Gerald J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Was lieflik om daar te wees, rustige atmosphere. Ek beslis 'n lekker tyd gehad, met winkels naby, so ja, was fantasties.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Charl
Table View Lodge
Baaie dankie! Alle beste

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R865
R 865 R 779
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R865
R 865 R 779
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R865
R 865 R 779
per nag, vir 2 mense
Bespreek

8 Dianthus Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1MDFlYWNiLTVjMmItNGYxZi1iNTAyLTQyMDkxYTk5MDI3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R865 nouVanaf R779 per nag, vir 2 mense 73 5 1 5 8 Dianthus Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -33.821987607587 18.493055364418

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang