+62

Table View Lodge

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Dianthus Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R860 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Table View Lodge bied privaat selfsorgverblyf in Table View, slegs 5 minute vanaf Kite Beach en 15 minute vanaf Big Bay, Bloubergstrand. Die eiendom is naby strandrestaurante, winkels en binne loopafstand van Bayside Mall.

Verblyf bestaan uit vier en suite-eenhede en 'n aparte drieslaapkamerhuis. Die meeste eenhede het 'n koninggrootte-bed wat in twee enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Eenhede sluit in WiFi, 'n TV met DStv of Netflix, en 'n kombuisie met 'n ketel, broodrooster, yskassie, mikrogolfoond, breekware en eetgerei.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkering vir tot ses voertuie. CCTV dek openbare areas, en 'n elektriese heining bied ekstra sekuriteit. 'n Rugsteunkragstelsel verseker dat WiFi, ligte en die sentrale gasstoof funksioneel bly tydens beurtkrag.

Die lodge is 1.8 km vanaf Kite Beach en 30 minute vanaf Kaapstad se middestad en die V&A Waterfront. 'n MyCiTi-bushalte is 100 m vanaf die eiendom vir maklike toegang tot die stad, lughawe of die Weskus.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.9
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Janely O
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing! Was fantastic! Enjoyed the stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Mirranda K
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful. Stay was good and the host was great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Hennie V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike netjiese en veilige verblyf. Sien sterre.
Apr 2025
Conrad B
Saam met vriende
5.0
Lekke gerieflike kuierplek, goeie diens. Baie lekker gastehuis en blyplek vir besoek aan die Kaap. Lekker warm water swembad. Goeie ligging sommer nab...
Sien meer
Des 2024
Oswald B
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing all the way. We as a family had a wonderful time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 8 Dianthus Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Table View Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 860
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 860
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Dianthus Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1MDFlYWNiLTVjMmItNGYxZi1iNTAyLTQyMDkxYTk5MDI3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag, vir 2 mense 69 5 1 4 8 Dianthus Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -33.821987607587 18.493055364418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang