+70
Selfsorg in Table View

Table View Lodge

  • 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 8 Dianthus Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Table View Lodge bied gemaklike, kwaliteit privaat selfsorgverblyf in die voorstad Table View, geleë net 5 minute vanaf die bekende Kite Beach en 15 minute vanaf die gewilde Big Bay Bloubergstrand. Binne die Blouberg-streek is daar 'n verskeidenheid strandrestaurante en winkels baie naby. Die eiendom is stapafstand van Bayside Mall.

Die verblyf beskik oor 4 privaat en suite-eenhede en ook 'n aparte huis met 3 slaapkamers. Die meeste eenhede bestaan uit 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit in WiFi, 'n TV met DStv of Netflix, sowel as 'n kombuisie met basiese verhit-en-eet-geriewe. Die kombuis is toegerus met 'n ketel, broodrooster, yskassie, mikrogolfoond, breekware en eetgerei.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en WiFi en kan rondom die swembad ontspan. Binneparkering vir tot 6 voertuie is nou beskikbaar (afstandbeheer kan voorsien word), hoewel buite ook veilig is in hierdie area. CCTV in openbare areas en 'n elektriese heining.

Table View Lodge is 1.8 km vanaf die bekende Kite Beach geleë om skouspelagtige uitsigte en wit sandstrande te geniet. Table View Lodge is slegs 30 minute vanaf Kaapstad se middestad en die V&A Waterfront. Gaste kan op 'n MyCiTi-bus spring, wat slegs 100 m stap vanaf die huis geleë is, na die stadskom, die lughawe, of selfs verder op langs die Weskus na Melkbosstrand.

Die eiendom het 'n rugsteunstelsel vir kragonderbrekings en daarom sal gaste Wi-Fi, ligte en 'n sentrale gasstoof tydens beurtkrag kan gebruik.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Janely O
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing! Was fantastic! Enjoyed the stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Mirranda K
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful. Stay was good and the host was great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Hennie V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike netjiese en veilige verblyf. Sien sterre.
Apr 2025
Conrad B
Saam met vriende
5.0
Lekke gerieflike kuierplek, goeie diens. Baie lekker gastehuis en blyplek vir besoek aan die Kaap. Lekker warm water swembad. Goeie ligging sommer nab...
Sien meer
Des 2024
Oswald B
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing all the way. We as a family had a wonderful time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 8 Dianthus Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Table View Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 785
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 785
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 785
per nag (plek vir 2)
Bespreek

8 Dianthus Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1MDFlYWNiLTVjMmItNGYxZi1iNTAyLTQyMDkxYTk5MDI3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R785 per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 8 Dianthus Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -33.821987607587 18.493055364418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang