Table View Lodge
- 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Dianthus Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Table View Lodge bied privaat selfsorgverblyf in die voorstad Table View, 5 minute vanaf Kite Beach en vyftien minute vanaf Big Bay in Bloubergstrand. Die eiendom is naby strandrestaurante, winkels en binne loopafstand van Bayside Mall.
Verblyf bestaan uit 4 privaat en suite-eenhede en 'n aparte huis met 3 slaapkamers. Die meeste eenhede is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke eenheid sluit WiFi, 'n TV met DStv of Netflix, en 'n kombuisie toegerus met 'n ketel, broodrooster, yskassie, mikrogolfoond, breekware en eetgerei in.
Geriewe op die perseel sluit in braaiplekke, 'n swembad en veilige parkering vir tot 6 voertuie. Die eiendom het CCTV-dekking in openbare areas, 'n elektriese heining en 'n rugsteunkragstelsel wat WiFi ondersteun, ligte en 'n sentrale gasstoof tydens beurtkrag.
Nabygeleë besienswaardighede sluit in Kite Beach, Big Bay en die omliggende Blouberg-strandfront. Die eiendom is ongeveer dertig minute vanaf Kaapstad se middestad en die V&A Waterfront, met 'n MyCiTi-bushalte honderd meter van die lodge af vir gerieflike toegang tot die stad, lughawe en die Weskus.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Charl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 69
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 8 Dianthus Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Table View Lodge het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Dianthus Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang