Tamboerskloof Apartment
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 24 Milner Road, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Tamboerskloof Woonstel is 'n ruim selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang, aangrensend aan die hoofhuis in Tamboerskloof, met uitsigte oor Kaapstad en Tafelberg.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed, en die gedeelde badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer en eetkamer het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en spog ook met 'n binnenshuise kaggel. Vir gaste se vermaak is 'n TV met stromingsdienste en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea het stapeldeure wat oopmaak na 'n dek met buitesitplek en draagbare braaigeriewe. As jy daarvan hou om deel te wees van die gewoel en gewerskaf in Kaapstad, maar tog jou rus en vrede geniet, dan sal hierdie eiendom perfek vir jou wees.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Hanber Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 24 Milner Road, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Milner Road, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang