Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Robberg

Tarentaal Nessie

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Kobus T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Awesome plek, fantasties, aanbeveel. 110%. Ongelooflik lekker gebly, baie dankie aan Colleen, uitstekende gasvryheid ervaar. Skoon en netjiese plekkie, als wat jy nodig het, jy pak net af en alles is daar. Vriendelik ontvang, als verduidelik van wat 'n mens moet weet. Alle inligting beskikbaar in brosjure ivm Plett, ens. Netflix, DStv, Wi-Fi, ens. beskikbaar, oorgenoeg spasie vir tasse, vir klere hang, kaste, laaie, ens. Buite braai nie gebruik nie, maar is daar. Lekker kuierplek agter. Baie privaat. Eie remote vir hek en blyplek. Wenner is liggies as jy aankom by blyplek, buite, help met sleutel van deur, en liggie by trappie, na kamer, sien trappie onmiddellik. Great. Als baie skoon soos geadverteer. Voel soos jou eie huisie, met alle benodighede, vir 'n heerlike vakansie en goeie/behulpsame gashere. 10 uit 10. Julle verdien dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Dankie, ons het lekker gebly! Goed uitgeruste kombuis. Vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colleen
Tarentaal Nessie
Baie dankie, Tina, vir die goeie resensensie. Dit was 'n plesier om julle te huisves.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Colleen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

45 Robberg Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd09834eb8847ba936f4e6d40c09232d5772f51f7ae8de2405cf1712a9ee18aedf0a5212f8e99b641222d485fd25c67726382?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 45 Robberg Road Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.067841 23.3663195

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang