Pick your preferred language

English

Afrikaans

+19
Selfsorg in Die Rand

Tarentaalrand Guesthouse

  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 13 Josling Street, Upington, 8800, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Tarentaalrand Gastehuis is in 'n rustige omgewing naby die stadskern in Upington geleë. Dit is 'n gerieflike oornagplek vir diegene wat met die Kalahari-Namakwa-Namibië-roete tussen Johannesburg en Kaapstad reis.

Die stylvolle gastehuis bied selfsorgverblyf in 'n aparte kothuis en oopplan-gastekamer. Die tweeslaapkamerkothuis is ruim met 'n volledig toegeruste kombuisie, 'n aparte badkamer en 'n leefarea met volledige DStv. Die tweede kamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Albei het lugversorging, beperkte DStv en WiFi.

Veilige onderdakparkeerplek en 'n klein swembad is ook beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Andrea V
Gesin met klein kinders
5.0
Home away from home. The family had a lovely stay. The accommodation meets all the needs of a self-catering with a warm homely feel. Th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Lezhaan M
Gesin met klein kinders
5.0
Very nice place, neat and great value for money. Very nice place!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Albert R
Saam met lewensmaat
4.8
Thank you for your hospitality. Our stay at the guest house was very pleasant and truly memorable. Thank you for your hospitality.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Lindie W
Besigheidsreis
4.8
Rustige atmosfeer en netjies. Dit was baie netjies en ons oornag was rustig.
Apr 2025
Cristina L
4.6
Awesome. Truly worthwhile. Secure and private. Lovely pool area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 13 Josling Street, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Gaste dink Tarentaalrand Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

13 Josling Street, Upington, 8800, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlYzkwMDU3LThkNzYtNDQzMy05MTg5LTk1MDFkZTUxMzg3Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 13 Josling Street Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.449144275923 21.25495877791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang