Tarentilos Country Venue
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Magdil Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 119
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Susan D - Mei 2024
Algehele gradering
Best breakfast basket.
Madeleine H - Mei 2024
Algehele gradering
Nie weer nie!
Lees meerTarentilos Country Venue se terugvoer
Hallo Madelein, baie bly jy het die bokkies geniet. Dankie vir jou deeglike inspeksie en ondersoeke. Net 'n paar regstellings. Ongelukkig het ek nie beheer oor spinnekoppe en goggas wat rond beweeg nie, maar sal aandag gee daaraan. Ons het 2de graadse teels in en ongelukkig is daar donker merke hier en daar op die teels. Ons kamers se vloere word elke dag skoongemaak! Sommige gaste verkies oop venster en sommiges nie. So, die gaste maak gewoonlik hul eie venster toe en ja, die een venster is bietjie stram, jammer daaroor.
Ons beddegoed kon onmoontlik nie na chemikalie geruik het nie. Dit word gewas met Sunlight waspoeier en dan gespoel met Sta-Soft, so ook ons handdoeke. Na opmaak van die beddens word dit liggies gesprei met linnen spray oor die duvet.
Jammer dit was vir jou so 'n nare ondervinding want ons te Tarentilos poog daarin om ons gaste gelukkig te hou. Vriendelike groete, MD.
Andries P - Apr 2024
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
John W - Feb 2024
Algehele gradering
Will stay again.
Vic E - Jan 2024
Algehele gradering
Vriendelikke gasheer en tegemoetkomend om te help.
Nompilo S - Des 2023
Algehele gradering
Awesome.
Martha R - Des 2023
Algehele gradering
Very good.
Lene G - Des 2023
Algehele gradering
Geen privaatheid.
Lees meerTarentilos Country Venue se terugvoer
Goeie middag Lené.
Wil net aan jou noem dat jy ten volle bewus was van die feit dat dit nie 'n selfsorg eenheid was nie, aangesien alles reeds vol bespreek was vir die swem naweek. Ek het dit so aan jou man verduidelik waarna jy gesê het jy gaan kanselleer en elders 'n plek bespreek, wat toe nie gerealiseer het nie. Gastehuise het nie kombuise nie en die gaste deel die plek. Maak dalk net seker voor jy weer elders bespreek dat die plek aan jou vereistes voldoen.
Jammer oor die gaste wat te lawaaierig was vir jou, ek vra om verskoning namens hulle. Rakende die kakkerlak, ons plek word maandeliks behandel met gif en hulle sterf. Dit is so bietjie buite ons beheer waar hulle sterf. Maar ons sal die skoonmakers verseker aandring om meer deeglik te wees en met 'n meer kritiese oog te kyk na dit. Dankie dat jy dit onder my aandag gebring het.
Bly die verblyf was nie te sleg nie. Vriendelike groete en 'n Geseënde Kerseisoen vir jou en die familie.
MD
Franco C - Aug 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies. Eienaars is vriendelik en baie behulpsaam.
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Dankie vir jou positiewe terugvoering Franco. Baie bly julle het die verblyf hier by ons geniet in die gastehuis. Sien julle dalk weer volgende jaar.
Groete
Magdil.
Sanet D - Aug 2023
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Kobus R - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly in 'n stunning omgewing.
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Kobus, ons is baie bly julle het die verblyf hier by ons geniet. Dankie vir die mooi positiewe terugvoering, ons waardeer dit baie.
Vriendelike groete
Magdil.
Elfranko M - Jun 2023
Algehele gradering
Van die beste onder die bestes.
Dirk F - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie netjiese en skoon fasiliteite.
Paul L - Feb 2023
Algehele gradering
Di is baie nice geleë en baie rustig.
Anneke S - Des 2022
Algehele gradering
Ontspan met 'n koffie tussen die geselskap van die natuur!
Lees meerTarentilos Country Venue se terugvoer
Anneke, baie dankie vir jou mooi positiewe resensie. Waardeer baie en ons is bly jy het ons plekkie geniet in die Gastehuis kamers asook die bokkies. Geniet jou dag. Magdil
Hemal J - Okt 2022
Algehele gradering
Very nice and relaxing place, the kids love it.
Leandra L - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige, rustige omgewing, veral met die bokkies wat vrylik rondloop. Baie netjiese plek en vriendelik ontvang.
Marianné W - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige tuine en gawe diens. Baie voëlryk!
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Hi Marianne, dankie dat julle ons gekies het vir julle verblyf. Kom kuier gerus weer.
Baie bly julle het dit geniet. Kom kuier gou weer
Groete
Seppie
Am B - Sep 2022
Algehele gradering
Heel aangenaam en baie rustige atmosfeer.
George M - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig.
Catherine M - Aug 2022
Algehele gradering
Very comfortable and such a nice view.
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Dear Catherine,
I'm so glad that you enjoyed your view from our self-catering Chalet.
It was great hosting you.
Have an awesome day.
Magdil.
Sarel C - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker plek, lekker gebly.
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Hallo Sarel
Ek is so bly julle het dit geniet by ons hier in een van ons selfsorg Chalets.
Vriendelike groete
Magdil.
Jonathan H - Jun 2022
Algehele gradering
Very nice places for a overnight if it's not busy then you can see all the bokkies.
Andrew B - Jun 2022
Algehele gradering
Very pleasant stay.
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Dear Andrew,
I am glad that you have a pleasant stay with us. Thank you for your positive comment. Hope to see you again.
Kind regards,
MD
Chris S - Mrt 2022
Algehele gradering
Bevredigend.
Johan V - Nov 2021
Algehele gradering
Dit is alles mooi en skoon en die tuine en die diere is pragtig.
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Goeie middag Johan,
Dankie vir jou positiewe terugvoering en bly jy het jou verblyf hier geniet.
Ons sal kyk na die lugversorging.
MD
Anita F - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtige plek.
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Anita, baie dankie vir jou positiewe terugvoering van die selfsorg kamers. Julle enige tyd weer welkom.
Vriendelike groete,
Magdil.
Jackson M - Nov 2021
Algehele gradering
One of the best.
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Dear Jackson,
Thanks for your lovely comment. So glad you and the kids loved our place, animals and the Chalet.
You were awesome guests to host.
Kind regards,
MD
Susan K - Okt 2021
Algehele gradering
Die kamer was skoon en netjies.
Eugene G - Sep 2021
Algehele gradering
Baie gemaklike inklok en oorslaap. Baie netjies en lekker rustig om by the ontspan.
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Eugene, bly julle het die rustigheid hier by ons geniet en lekker ontspan.
Vriendelike groete,
Magdil.
Enid P - Jun 2021
Algehele gradering
Efficient, friendly, beautiful.
Melissa K - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Melissa, baie dankie vir die mooi terugvoering ons waardeer dit opreg.
Ons is baie bly dat julle ons selfsorg Chalet en landskap geniet het.
Be careful and stay safe.
Vriendelike groete,
Magdil.
Chantell B - Apr 2021
Algehele gradering
Baie mooi en rustig.
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering Chantell. Bly julle het die braai-area geniet by die selfsorg kamers.
Vriendelike groete
Magdil.
Andre F - Mrt 2021
Algehele gradering
Thought it was self catering and had no knifes, forks etc. available.
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Dear Mr Funnell
So sorry that you were disappointed :( But you booked a B&B room and not a self catering room or self catering Chalet. We have 3 options to choose from - 2 x self catering options and 1 x B&B option.
Warm regards
MD
Sharon D - Sep 2020
Algehele gradering
Baie mooi en rustig.
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Sharon, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Bly julle het die selfsorg eenheid geniet.
Vriendelike groete,
MD
Hennie S - Sep 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam en mooi versorgde terrein.
Anton B - Mrt 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Anton,
Baie dankie vir die mooi en goeie terugvoering, ons by Tarentilos waardeer dit baie.
Ons is baie bly julle het ons plek geniet en hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Magdil.
Wiaan N - Feb 2020
Algehele gradering
Rustige area. Gemaklike verblyf.
Lees meerTarentilos Country Venue se terugvoer
Wiaan
Baie dankie vir die tyd om vir ons terugvoering te gee. Ons waardeer dit opreg en sal opvolg.
Ek is bly jy het 'n rustige dag hier by ons gehad en die natuur en kontinentale ontbyt geniet.
Vriendelike groete
Magdil.
Hans N - Des 2019
Algehele gradering
Baie rustig met lekker groot bome en baie verskillende plantegroei. Plek is mooi ingerig.
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Hans
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is bly jy het ons Chalet geniet en 'n lekker rustige tydjie hier by ons gehad.
Vriendelike groete
Magdil.
Rachael R - Nov 2019
Algehele gradering
We really loved Tarentilos, it's a beautiful place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons was baie lief vir Tarentilos, dit is 'n pragtige plek.
Pragtige plek, sal nie omgee om weer daarheen te gaan nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Dear Rachael,
We are so glad that you have enjoyed your stay here with us in one of our B&B rooms.
Hope seeing you again ;)
Kind regards,
MD
Mandy J - Nov 2019
Algehele gradering
Beautiful setting, amazing breakfast and excellent value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige omgewing, ongelooflike ontbyt en uitstekende waarde vir geld.
Romantiese tussentyd, aandag aan detail, skilderagtige omgewing. Ek het op die bok verlief geraak en nie eers om te praat van die eienaar se 2 oulike honde nie. Wat hul ontbyt betref, eenvoudig heerlik en dekadent, maar waarlik uitstekende waarde vir geld.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Dear Mandy
Can just say wow for your comment. Thank you so much for this lovely positive comment. So glad that you have enjoyed your stay with us and it was just a pleasure hosting you.
Kind regards and hope seeing you again ;)
MD
Johan K - Nov 2019
Algehele gradering
Very cost effective stay in an awesome setting.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie koste-effektiewe verblyf in 'n ongelooflike omgewing.
Koste-effektiewe verblyf in 'n ongelooflike natuurlike omgewing. Hou van die diere wat vry rondloop op die eiendom. Alhoewel alle kamers aanmekaar vas is, is dit baie privaat en stil. Die swembad was 'n wonderlike einde aan die warm Tzaneen-dae.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Dear Johan,
Thank you for your positive comment and we are glad that you have enjoyed your stay in our self-catering rooms with shared facilities.
Hope to see you again.
Kind regards,
MD
Hennie S - Sep 2019
Algehele gradering
Rustig en heerlik.
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Goeie middag Karlien,
Ek is baie bly dat julle die verblyf in een van ons Chalet geniet het en die rustigheid ervaar het en lekker kon uitrus.
Vra om verskoning vir die oom. Het ons net tydelik uitgehelp oor die naweek :( Ons sal verseker op die ingaan.
Vriendelike groete,
Magdil.
Matthys B - Sep 2019
Algehele gradering
Skoon en rustig.
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Matthys,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering en dat u die verblyf by ons geniet het. Was net 'n plesier om u as gaste te kon huisves.
Vriendelike groete,
MD
Hazel C - Sep 2019
Algehele gradering
Rooms are too small.
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Dear Hazel,
We are very sorry for your loss. As arranged with yourselves, we offered you the opportunity of us accommodating your friends/ family in lieu of the date you were unable to take up the booking.
We trust you find the above in order.
Kind Regards,
MD
Edward R - Sep 2019
Algehele gradering
Vriendelik en professioneel.
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Edward, baie dankie dat u dit onder ons aandag gebring het. Ek het dit reeds dadelik reggestel op die blad.
Ek is bly dat u die verblyf by ons geniet het.
Vriendelike groete
Magdil
Johan D - Jul 2019
Algehele gradering
Goed
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Beste Willie,
Dankie vir julle bespreking by ons en jou terugvoering. Gaste skakel ons om hek oop te maak na 18:30. Hekke sluit vir veiligheid vir ons gaste.
Die s/c kamers word geadverteer as ideal vir vriende en familie. Maar is bly julle het dit bekostigbaar gevind. Glo julle het darem julle verblyf by ons geniet.
MD
Ernst K - Jul 2019
Algehele gradering
Beautiful tranquil accommodation!
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Dear Ernst and family
We are glad that you have enjoyed your stay with us at the B&B side and loved the BBQ area.
Hope seeing you soon.
Regards
MD
Johan V - Jun 2019
Algehele gradering
Baie netjies en mense baie vriendelik.
Thandi D - Mei 2019
Algehele gradering
Everything you need.
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Dear Thandi,
Thank you for your positive comment. We are glad to hear that you loved staying in our Self Catering rooms and found our shared kitchen completed and love cooking there.
Regards,
MD
Linda B - Apr 2019
Algehele gradering
Baie tevrede. Skoon, netjies, vriendelik, sal beslis weer gaan.
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Beste Linda,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons is bly jy het jou verblyf in een vd Chalets geniet. Hoop om julle dan weer te sien ;)
Vriendelike groete,
MD
Thys J - Apr 2019
Algehele gradering
Wonderlike, lekker, netjiese plekkie.
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Beste Thys,
Baie bly julle het die verblyf in ons B&B eenheid geniet ;)
Dankie vir die positiewe terugvoering ons waardeer dit baie.
Vriendelike groete,
Magdil.
Michael E - Apr 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Beste Michael,
Baie dankie vir julle geduld met ons dubbel bespreking. Moet sê dit was nogals vir my stresvol gewees, maar darem kon ons dit regstel en almal was tevrede. Waardeer dit ;)
Vriendelike groete,
MD
Marina W - Apr 2019
Algehele gradering
Decent hospitality!
Lees meerRamaano R - Mrt 2019
Algehele gradering
Quiet place and good for memory refreshment.
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Dear Romaano,
Thank you for the positive comments, we appreciate that. We are so glad that you and your kiddo loved the place, Room 4 and the animals.
Regards,
MD
Ben R - Mrt 2019
Algehele gradering
Geweldig!
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Beste Ben,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is baie bly julle het ons plekkie geniet.
Veilige vlug terug na Holland en ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Magdil
Jeanine R - Mrt 2019
Algehele gradering
Great, friendly service!
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Dear Jeanine,
Thank you for your beautiful review and feedback ;)
So glad that you have enjoyed your 1-night stay here with us.
Regards,
Magdil.
Irene P - Feb 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker vertoef in hierdie besondere opset en het ook veilig gevoel.
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Baie dankie Irene vir jou positiewe terugvoering dit word baie waardeer. Ons is baie bly julle het veilig gevoel en die geriewe by ons selfsorg kamer eenheid geniet. Sien dalk weer met 'n Landbou byeenkoms. Dankie vir julle ook vir die eenheid wat julle so mooi skoon agter gelaat het. Groete. Magdil.
Stella V - Jan 2019
Algehele gradering
One of the best places we have stayed in in Tzaneen, well done Tarentilos.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Een van die beste plekke in Tzaneen waar ons al gebly het, wel gedaan Tarentilos.
Vriendelike personeel, skoon chalets, wonderlike uitsig, hou van die rustigheid.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Stella, thanks for your beautiful comment we really appreciate this. Glad that you have enjoyed your stay here with us.
Hope to see you again ;)
Magdil.
Christoffel Alwyn V - Jan 2019
Algehele gradering
Baie goed.
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Alwyn
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Ons is baie bly julle het ons selfsorg kamers geniet en dit waarde vir geld gevind.
Ons hoop om u weer te sien
Vriendelike groete
Magdil.
Eaglet M - Des 2018
Algehele gradering
It is unique and clean.
Dawid M - Nov 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Olwethu J - Nov 2018
Algehele gradering
We felt very unwelcome.
Lees meerMarietha H - Nov 2018
Algehele gradering
Ons sal weer gaan!
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Hi Marieta,
Baie dankie vir jou mooi en positiewe terugvoering van hoe jy dit ondervind het. Baie bly jy die die B&B kant geniet en dit goed beheerd gevind. Hoop om julle weer te sien ;)
MD
Sp S - Nov 2018
Algehele gradering
Dit was skoon en netjies en ontvangs was vriendelik.
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, Steve. Dit word opreg waardeer.
Vriendelike groete
MD
Martin V - Okt 2018
Algehele gradering
Stil en rustig.
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Martin ons is baie bly julle het veillig gevoel hier by ons. Hoop om julle weer te sien.
MD
Johan M - Sep 2018
Algehele gradering
Rustig en stil.
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Johan, baie dankie vir jou terugvoering. Ons is bly julle het ons self catering kamers netjies en goed toegerus gevind en die rustigheid en stilte geniet. Ja, ons plekkie is nie naby die azalea en cherrie fees nie seker so 30 km. Magoebaskloof area is nader vir die Cherrie fees.
Francisly K - Sep 2018
Algehele gradering
Lieflik!
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Franscisly, ons is baie bly jy het ons B&B ontbytmandjie geniet. Dankie vir die positiewe terugvoering dit word baie waardeer. MD
Hadassah D - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlike wegbreek met alle toebehore en stil en privaat.
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Hadassah
Ons is bly julle het lekker tuis gevoel hier by ons en die self catering kamers eenheid met die toegeruste kombuis en lapa geniet.
Dankie vir u positiewe terugvoering ons waardeer dit.
Vriendelike groete
MD
Marina W - Sep 2018
Algehele gradering
An inviting, hospitable and beautiful place to stay.
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Dear Marina. Was our pleasure hosting you and your daughter. Glad that you have both enjoyed your stay with us.
Andre D - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtige gesinsvriendelike blyplek in 'n rustige omgewing.
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Beste Andre en gesin. Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Dit word opreg waardeer. Ons is baie bly dan julle die self sorg kamers en die natuur geniet het en lekker kon ontspan.
Vriendelike groete
MD
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Paula V - Jun 2018
Algehele gradering
Stil en rustige omgewing.
Esme N - Jun 2018
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld met heerlike kontinentale ontbyt.
Willem N - Jun 2018
Algehele gradering
Die plek was goed.
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering Willem. Bly julle het dit by ons geniet. Ons sal die roete op die webblad hersien.
Groete
Martina S - Mei 2018
Algehele gradering
It was a wonderful, relaxing experience. The views of the springbok were beautiful. We had a nice rest.
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Dear Martina,
Thank you for your positive reply. We are so glad that you enjoyed your stay at our Self catering Sharing Unit, and the game grazing next to your bedroom window.
You were so sick on arrival but left with a smile and a well rested body.
Regards,
MD
Pieter J - Apr 2018
Algehele gradering
Het net oornag. Het in die aand daar aangekom en voor sonop weer gery.
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Pierre dankie vir julle oornag. Was verstom oor hoe julle die karavaan gehanteer het. Glo julle het darem lekker gerus na 'n lang rit en die wildtuin daarna terdee geniet.
Nelis J - Apr 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies. Baie mooi omgewing.
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Nelis,
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Bly u het dit geniet hier in ons mooi omgewing.
Vriendelike groete
Tarentilos Bestuur
Ria D - Apr 2018
Algehele gradering
Nie vir vakansie nie, reëls is te veel, die gaste complain almal.
Lees meerTarentilos Country Venue se terugvoer
Ria, baie dankie vir die terugvoering. Ons kan ongelukkig nie die fasiliteite van die B&B kamers en self sorg kamers meng nie .Dit sal onregverdig wees teenoor die ander bespreekte gaste in die verskillende eenhede. Sover dit die sluit van die toegangs hek betref, al die gaste ontvang 'n afstandbeheer sleutel vir die hek dus is dit glad nie 'n probleem nie.
Daar is 'n ysmasjien, water en glase in die B&B 8 tree vanaf elke kamer. Die kontinentale ontbyt voldoen aan Internationale standaarde en word ook so geadverteer. Jammer dat dit nie aan julle vereistes voldoen het nie.
Baie bly julle het lekker geslaap en die nodige rus ingekry na 'n moeilike dag op pad.
Vriendelik-Groete
Tarentilos Bestuur.
Illze D - Mrt 2018
Algehele gradering
Twee woorde - absoluut fantasties!
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Beste Ilze
Baie dankie vir jou mooi en positiewe terugvoering ons waardeer dit en ons is bly julle dit hier by ons geniet. Dit was net 'n plesier om julle te akkommodeer.
Charles P - Mrt 2018
Algehele gradering
Lekker gebly. Niks om oor te kla. Alles netjies, skoon en goed georganiseerd.
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Baie dankie Charles. Ek glo julle het lekker gerus en ontspan.
Johan V - Mrt 2018
Algehele gradering
Pragtig soos die paradys.
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Baie dankie Johan, dit was net 'n plesier om julle hier te he en dit met julle te kon deel.
Jakes C - Feb 2018
Algehele gradering
Wonderlik en lekker.
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Beste Jakes. Baie dankie vir die terugvoering ons waardeer dit baie. Is baie bly julle het dit hier by ons geniet en lekker gerus.
Vriendelike Groete
Isabel B - Jan 2018
Algehele gradering
Lekker!
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Beste Isabel,
Baie dankie vir jou terugvoering, ons waardeer dit baie. Hoop om julle darem volgende keer meer te sien tydens die rolbal wedstryde!
Xiluva M - Des 2017
Algehele gradering
It was good.
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Dear Xiluva,
Glad you enjoyed your stay and the animals. Thanks for your review.
Ampie D - Okt 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering Ampie. Bly ons kon jou help het met die verskuiwing van die datums en dat julle die tydjie hier geniet het.
Cornie V - Sep 2017
Algehele gradering
Vriendelike, netjiese verblyf. Definitief waarde vir geld.
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Cornie, baie dankie vir jou terugvoering ons waardeer dit. Ons is baie bly julle het lekker gebly in ons B&B 3 sleeper kamer, Kuta.
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Magda H - Sep 2017
Algehele gradering
Vriendelike mense, veilig en pragtig. 5-Ster behandeling!
Lees meerTarentilos Country Venue se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering Magda, ons waardeer ;) Bly die jongklompie het lekker gekuier.
Ampie D - Okt 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Dankie Ampie. Ek is bly julle het dit geniet.
Jurita Y - Jan 2016
Algehele gradering
Was baie lekker om daar te oornag!
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering Jurita, ek waardeer regtig jou resensie en is baie bly julle het lekker gebly en veilig gevoel.
Yvonne W - Jan 2016
Algehele gradering
Rustige, kuier by die huis weg van die huis af.
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering Yvonne, bly julle het lekker gerus en gekuier.
Miko L - Okt 2015
Algehele gradering
Verblyf was heerlik.
Louis D - Sep 2015
Algehele gradering
Ons het met vriende en kinders oornag vir 'n skoolfunksie by Merensky.
Tarentilos Country Venue se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer die terugvoer!
Jakes O - Sep 2015
Algehele gradering
Alles wat 'n mens nodig het en nog meer.
Sarie P - Aug 2015
Algehele gradering
Ja, ons het dit baie geniet.
Danie H - Aug 2015
Algehele gradering
Die plek is baie sentraal geleë vir daaglikse ekskursies na besienswaardighede in die omgewing asook die Wildtuin.
Ras V - Jul 2015
Algehele gradering
Baie, baie goed.
Johan J - Jul 2015
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek!
Maretha K - Jul 2015
Algehele gradering
Baie rustige, veilige omgewing.
Marian S - Apr 2015
Algehele gradering
It is a very nice peaceful place, with everything we needed. The owners were also very friendly and helpful.
Renate M - Apr 2015
Algehele gradering
Had a good time!
Gerhard B - Mrt 2015
Algehele gradering
Absoluut puik!
Ronel J - Des 2014
Algehele gradering
Netjiese en skoon.
Sonja H - Des 2014
Algehele gradering
Ons het net een nag oorgebly a.g.v teleurstelling!
Renier B - Nov 2014
Algehele gradering
Heerlike omgewing, oop en veilig!
Stephanie S - Sep 2014
Algehele gradering
Baie mooi plek. Net om 'n aand oor te bly is dit perfek!
Sybrand V - Aug 2014
Algehele gradering
Still en rustig met werklik goeie fasiliteite.
Jan S - Aug 2014
Algehele gradering
Ontspanne atmosfeer!
Andries H - Jun 2014
Algehele gradering
Heerlik!
Bella C - Mei 2014
Algehele gradering
Spoggerige, rustige verblyf.
Marieta H - Apr 2014
Algehele gradering
Die beste in 'n lang tyd.
Johan K - Mrt 2014
Algehele gradering
Puik diens, baie netjies, en tuine pragtig en skoon!
Brigitte L - Jan 2014
Algehele gradering
Good
Liezel S - Des 2013
Algehele gradering
Heerlike verblyf wat voel of jy tuis is! Baie dankie vir jou vriendelikheid.
Peter A. S - Okt 2013
Algehele gradering
Great place
Willem B - Jun 2013
Algehele gradering
Netjies, skoon
Wayne B - Jan 2013
Algehele gradering
Will definately stay there again, lovely place! Owners so helpful and pleasant!
Joanita O - Okt 2012
Algehele gradering
Beautiful
- Kapasiteit: 31 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Yamorna 25, Tzaneen, 0850, Limpopo