Tava Lingwe Game Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Norman B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Fantastiese verblyf. Baie stil en rustig. Heerlike naweek gewees. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ankia V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Lekker soos 'n lekkerker! Dit was die lekkerste naweek, sal weer by Tava Lingwe gaan kuier! Die bestuur en werkers is so vriendelik en dit is so netjies! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Baie lekker gekuier, geswem, putt-putt. Wonderlike mense, baie vriendelik en behulpsaam. Pragtige plek, baie netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Amazing. Excellent atmosphere. Everyone is so friendly. Felt welcomed. Breakfast was delicious. Room was clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie opsies van staanplekke, pragtige ligging. Heerlik gekamp, met alles wat nodig is om 'n kampeerder gelukkig te hou. Ons was al op baie plekke, en hierdie oord is waarde vir geld sonder om af te skep, baie dankie aan die vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Rustig en nat. Gerieflik en baie, baie netjies skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig ontspannende atmosfeer. Die uitleg van die oord is baie goed. Alles naby aan mekaar, maar tog privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Peaceful, loved it and will return soon. Awesome safari, quiet place. Warm reception and overall friendly team. Great breakfast on Sunday before we left.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sune H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Heerlik gekuier, netjies, skoon, waarde vir geld. Ons het heerlik gekuier! Dit was so lekker gewees! Pragtige geriewe, netjies en skoon. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dominique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 520
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 520
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 520
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 340 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R59 between Viljoenskroon and Vredefort, Vredefort, 9595, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e75c738f7583f999198a11d8597ce026ad4a6ab02f0bb347612d49acde96ebdf8f8bf9bb53e7efec0091039db59a72b5230?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R520 per nag (plek vir 4) 91 5 1 5 R59 between Viljoenskroon and Vredefort Vredefort 9595 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.080312028078 27.158067909211
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang