Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tava Lingwe Game Lodge

Kampeerplek
Vanaf
Vanaf R360
per eenheid
Beskrywing

Daar is 75 ruim kampeerstaanplekke op pragtige grasperke. Elke staanplek het elektrisiteit en bied toegang tot 'n gemeenskaplike ablusieblok wat baie netjies is en gereeld skoongemaak word. Sommige ablusieblokke het ook gesinsbadkamers.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Aparte toilet
Huisreëls

Reëls en regulasies:
1. Geen honde of diere word op die perseel toegelaat nie.
2. Hout mag NIE uit die veld geneem word nie; vuurmaakhout is by ons winkel beskikbaar.
3. GEEN plante mag uit die veld geneem word nie.
4. Alle brande moet geblus word voor jy gaan slaap, om veldbrande te voorkom. As dit te winderig is, oorweeg dit asseblief om geen vure te maak nie.
5. Vure word slegs in braai-areas toegelaat.
6. Asb. moenie die wilde diere voer nie.
7. Al die geriewe word gebruik op eie risiko. Bestuur, eienaars en persooneel neem geen verantwoordelikheid vir enige skade, verlies, diefstal of beserings nie.
8. Inkloktyd: 14:00. Op die dag van vertrek moet kamers teen 10:00 ontruim wees.
9. Karavaanpark inkloktyd vanaf 10:00 en uitklok om 10:00 op vertrekdag. Kontak kantoor om te vereis vir vroeë inklok en laat uitklok.
10. Indien jy gaste verwag moet dit voor hul aankoms by die kantoor gereël word.
11. Ons verwag dat gaste ander gaste in die lodge respekteer, GEEN MUSIEK sal geduld word nie, veral uit 'n voertuig. Jy sal gevra word om die perseel te verlaat as jy nie by hierdie reël hou nie.
12. Dagbesoekers: Besprekings is noodsaaklik. Dagbesoekers word slegs vanaf 08:00 tot 17:00 toegelaat, R30 per voertuig en R80 per persoon, R50 vir laerskoolkinders
13. Ons verskaf nie swemhanddoeke, vadoeke of opwasmiddel nie, ons het wel 'n winkel as jy iets nodig het.
14. Handdoeke sal nie vir 2 nagte se verblyf vervang word nie. Handdoeke sal vervang word vir langer verblyf. Geen skoonmaakdienste tydens verblyf nie.
15. Onthou asseblief dat klank snags dra en skerms geen hindernis vir die geraas is nie. ALLE geraas moet teen 22:00 verlaag word. Stemme kan snags net so hard wees en kan steurend wees vir diegene wat wil slaap. Weereens, as hierdie reël nie nagekom word nie, kan u gevra word om die perseel sonder vergoeding te verlaat.
16. Indien die geraas van jou buurman jou pla, neem dit asseblief met die bestuur op.
17. Hou asseblief ten alle tye toesig oor jou kinders, veral by die swembad en speelarea. Maak seker dat hulle geen skade aan die oord aanrig nie, aangesien jy aanspreeklik sal wees vir betaling vir enige herstelwerk. Moenie toelaat dat kinders op die bome klim of dit breek of beskadig nie. 'n Boete van R1000.00 moet dadelik betaal word indien dit gebeur.
18. Hou asseblief by die spoedgrens van 10-20 km per uur en wees bewus van kinders in die area.
19. Ons het voertuie wat die oord binnekom en verlaat. Maak asseblief seker dat u kinders bewus is van voertuie.
20. Maak asseblief enige krane toe as jy water daaruit sien loop.
21. Gebruik water spaarsamig en neem ander gaste in ag wanneer die stort gebruik word.
22. Los asseblief die staanplek/eenheid so skoon soos jy dit ontvang het. Indien jy die area in 'n gemors laat is 'n onmiddellike betaling van R300.00 betaalbaar. R500.00 gehef word indien die eenheid in 'n gemors gelaat word.
23. Indien enige beserings voorkom, meld asseblief dadelik by die kantoor aan of probeer om die paramedikus te kry indien daar 1 op skof is.
24. Geen drinkglase in die swembad nie.
25. Geen fietse rondom die swembaddens en op die minigholfbaan nie.
26. Hou asseblief die oord skoon. Vullisdromme word voorsien.
27. Alle gaste moet toepaslike klere en swemdrag dra wanneer hulle enige fasiliteite gebruik. As die bestuur om een of ander rede dink jou klere is onvanpas, kan hulle jou vra om jou klere te verander of die perseel te verlaat.
28. Meld alle brande dadelik aan.
29. In die geval van 'n funksie word die musiek toegelaat soos met die bestuur gereël.
30. Indien Bestuur voel dat jou gedrag onvanpas is vir ander gaste, kan jy gevra word om die perseel te verlaat. Hierdie besluit sal finaal wees en sonder terugbetaling.
31. Wees bewus van slange, spinnekoppe en skerpioene. Meld slange dadelik by kantoor aan.
32. Indien u enige fout of skade aan die eiendom vind, rapporteer dit asseblief onmiddellik by die kantoor. Ons sal probeer om dit so gou moontlik reg te stel. Hou asseblief in gedagte dat daar onvoorsiene situasies kan wees waar foute of skade nie dadelik reggestel kan word nie.
33. Neem asseblief kennis dat geen persoon sonder 'n geldige bestuurslisensie enige voertuig op die perseel mag bestuur nie. Ons het kinders oral in die oord en hul veiligheid is ons prioriteit.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tent met slaapplek vir 2
Vanaf
Vanaf R610
per eenheid
Beskrywing

Hierdie eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die ablusiegeriewe word gedeel en die badkamers het storte. Ander geriewe sluit 'n kombuisie, waaier, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Elke eenheid het ook sy eie ingang en braai-area.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Chalet met slaapplek vir 2
Vanaf
Vanaf R840
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié chalet het slaapplek vir 2 gaste. Daar is 'n dubbelbed in 'n oopplan-area, asook 'n en suite-badkamer. Linne en handdoeke word voorsien. Die chalet het 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof, 'n kroegyskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n privaat braai-area en 'n patio buite die eenheid.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër

Wittebroodsuite
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié luukse suite het 'n moderne oopplan-badkamer. Die eenheid het 'n bad en 'n stort, asook 'n yskassie. Die eenheid het 'n bietjie meer afgesonder and het 'n pragtige uitsig.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Ontbyt

Tent met slaapplek vir 4
Vanaf
Vanaf R1 020
per eenheid
Beskrywing

Hierdie eenheid is geskik vir 4 gaste en het 'n dubbelbed en stapelbed. Die ablusiegeriewe word gedeel en die badkamers het storte. Ander geriewe sluit 'n kombuisie, waaier, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Elke eenheid het ook sy eie ingang en braai-area.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed

Chalet met slaapplek vir 4
Vanaf
Vanaf R1 185
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié chalet het slaapplek vir 4 gaste. Daar is 'n dubbelbed en 2 enkelstapelbeddens in 'n oopplan-area, asook 'n en suite-badkamer. Linne en handdoeke word voorsien. Die chalet het 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n privaat braai-area en 'n patio buite die eenheid.

Chalet met slaapplek vir 6
Vanaf
Vanaf R1 500
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 6 gaste met 2 dubbelbeddens en 'n stapelbed. Dit maak gebruik van gedeelde ablusiegeriewe met badkamers wat storte het. Ander geriewe sluit 'n kombuisie, waaier, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Elke eenheid het ook sy eie ingang en braai-area.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 6 mense
1 xDubbelbed
2 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Reëls en regulasies:
1. Geen honde of diere word op die perseel toegelaat nie.
2. Hout mag NIE uit die veld geneem word nie; vuurmaakhout is by ons winkel beskikbaar.
3. GEEN plante mag uit die veld geneem word nie.
4. Alle brande moet geblus word voor jy gaan slaap, om veldbrande te voorkom. As dit te winderig is, oorweeg dit asseblief om geen vure te maak nie.
5. Vure word slegs in braai-areas toegelaat.
6. Asb. moenie die wilde diere voer nie.
7. Al die geriewe word gebruik op eie risiko. Bestuur, eienaars en persooneel neem geen verantwoordelikheid vir enige skade, verlies, diefstal of beserings nie.
8. Inkloktyd: 14:00. Op die dag van vertrek moet kamers teen 10:00 ontruim wees.
9. Karavaanpark inkloktyd vanaf 10:00 en uitklok om 10:00 op vertrekdag. Kontak kantoor om te vereis vir vroeë inklok en laat uitklok.
10. Indien jy gaste verwag moet dit voor hul aankoms by die kantoor gereël word.
11. Ons verwag dat gaste ander gaste in die lodge respekteer, GEEN MUSIEK sal geduld word nie, veral uit 'n voertuig. Jy sal gevra word om die perseel te verlaat as jy nie by hierdie reël hou nie.
12. Dagbesoekers: Besprekings is noodsaaklik. Dagbesoekers word slegs vanaf 08:00 tot 17:00 toegelaat, R30 per voertuig en R80 per persoon, R50 vir laerskoolkinders
13. Ons verskaf nie swemhanddoeke, vadoeke of opwasmiddel nie, ons het wel 'n winkel as jy iets nodig het.
14. Handdoeke sal nie vir 2 nagte se verblyf vervang word nie. Handdoeke sal vervang word vir langer verblyf. Geen skoonmaakdienste tydens verblyf nie.
15. Onthou asseblief dat klank snags dra en skerms geen hindernis vir die geraas is nie. ALLE geraas moet teen 22:00 verlaag word. Stemme kan snags net so hard wees en kan steurend wees vir diegene wat wil slaap. Weereens, as hierdie reël nie nagekom word nie, kan u gevra word om die perseel sonder vergoeding te verlaat.
16. Indien die geraas van jou buurman jou pla, neem dit asseblief met die bestuur op.
17. Hou asseblief ten alle tye toesig oor jou kinders, veral by die swembad en speelarea. Maak seker dat hulle geen skade aan die oord aanrig nie, aangesien jy aanspreeklik sal wees vir betaling vir enige herstelwerk. Moenie toelaat dat kinders op die bome klim of dit breek of beskadig nie. 'n Boete van R1000.00 moet dadelik betaal word indien dit gebeur.
18. Hou asseblief by die spoedgrens van 10-20 km per uur en wees bewus van kinders in die area.
19. Ons het voertuie wat die oord binnekom en verlaat. Maak asseblief seker dat u kinders bewus is van voertuie.
20. Maak asseblief enige krane toe as jy water daaruit sien loop.
21. Gebruik water spaarsamig en neem ander gaste in ag wanneer die stort gebruik word.
22. Los asseblief die staanplek/eenheid so skoon soos jy dit ontvang het. Indien jy die area in 'n gemors laat is 'n onmiddellike betaling van R300.00 betaalbaar. R500.00 gehef word indien die eenheid in 'n gemors gelaat word.
23. Indien enige beserings voorkom, meld asseblief dadelik by die kantoor aan of probeer om die paramedikus te kry indien daar 1 op skof is.
24. Geen drinkglase in die swembad nie.
25. Geen fietse rondom die swembaddens en op die minigholfbaan nie.
26. Hou asseblief die oord skoon. Vullisdromme word voorsien.
27. Alle gaste moet toepaslike klere en swemdrag dra wanneer hulle enige fasiliteite gebruik. As die bestuur om een of ander rede dink jou klere is onvanpas, kan hulle jou vra om jou klere te verander of die perseel te verlaat.
28. Meld alle brande dadelik aan.
29. In die geval van 'n funksie word die musiek toegelaat soos met die bestuur gereël.
30. Indien Bestuur voel dat jou gedrag onvanpas is vir ander gaste, kan jy gevra word om die perseel te verlaat. Hierdie besluit sal finaal wees en sonder terugbetaling.
31. Wees bewus van slange, spinnekoppe en skerpioene. Meld slange dadelik by kantoor aan.
32. Indien u enige fout of skade aan die eiendom vind, rapporteer dit asseblief onmiddellik by die kantoor. Ons sal probeer om dit so gou moontlik reg te stel. Hou asseblief in gedagte dat daar onvoorsiene situasies kan wees waar foute of skade nie dadelik reggestel kan word nie.
33. Neem asseblief kennis dat geen persoon sonder 'n geldige bestuurslisensie enige voertuig op die perseel mag bestuur nie. Ons het kinders oral in die oord en hul veiligheid is ons prioriteit.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R360
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 340 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R59 tussen Viljoenskroon en Vredefort, Vredefort, 9595, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e75c738f7583f999198a11d8597ce026ad4a6ab02f0bb347612d49acde96ebdf8f8bf9bb53e7efec0091039db59a72b5230?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R360 per nag (plek vir 4) 50 5 1 5 R59 between Viljoenskroon and Vredefort Vredefort 9595 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.078802702989 27.156190362901
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem