+131

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Dalene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Baie lekker plek om te bly, geriewe uitstekend. Lekker gebly, sal weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Pragtige rustige plek uit stads geraas. Heerlik gebly. 2 aande oornag om Nampo te besoek. Absolute gasvryheid. Rustig en die oord is baie netjies. Heerlike aandetes geniet. Klein goedjies moet opknapping geniet, wel in die chalet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertius G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Excellence beyond compare. It was magical. We stayed in the honeymoon suite. The pool was very nice as well as the service was excellent and everybody was very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Fantasties. Ons het heerlik gebly - dit was ons derde besoek - die plek lê ons na aan die hart.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Dit was kos vir die siel. Baie lekker, rustig en baie gawe mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dominique
Tava Lingwe Game Lodge
Baie dankie vir jul besoek aan Tava Lingwe. Ons hoop om julle weer te verwelkom.

Wika B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Rustige natuur wegbreek! Baie lekker gebly. Die personeel is baie vriendelik. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dominique
Tava Lingwe Game Lodge
Baie dankie vir jul besoek aan Tava Lingwe. Ons hoop om julle weer te verwelkom.

Hennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Sal weer daar bly. Skoon, netjies. Vriendelik, gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marika N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2026

Een van die beste vakansies wat ons nog gehad het. Die verhitte swembad is 'n groot pluspunt en ons het die wildsrit baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Lekker gebly. Die Chalet was goed ingerig en skoon. Ek voel jy kry waarde vir jou geld by Tava Lingwe, jy kan op 'n wildsrit gaan teen 'n billike tarief, swem, daar is 2 staproetes, 'n games room en dit is lekker rustig in die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Etlin S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2026

Amazing, definitely coming back. Stay was peaceful and fun, very friendly place, customer friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dominique
Tava Lingwe Game Lodge
Thank you for visiting Tava Lingwe. We look forward to welcoming you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dominique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R520
50 % AF
R 520 R 260
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R520
50 % AF
R 520 R 260
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R520
50 % AF
R 520 R 260
per nag (plek vir 4)
Bespreek

R59 between Viljoenskroon and Vredefort, Vredefort, 9595, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 340 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e75c738f7583f999198a11d8597ce026ad4a6ab02f0bb347612d49acde96ebdf8f8bf9bb53e7efec0091039db59a72b5230?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R520 nouVanaf R260 per nag (plek vir 4) 105 5 1 5 R59 between Viljoenskroon and Vredefort Vredefort 9595 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.080312028078 27.158067909211
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang