Taylor Cottage
Kry 20% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Taylorweg 10, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 100R880 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Taylor Cottage is 'n selfsorgkothuis met lugversorging en 'n privaat ingang in die pragtige, stil voorstad Scottsville in Pietermaritzburg. Die kothuis bied gerieflike toegang tot die N3 en is sentraal geleë vir sakereisigers of gaste wat jaarlikse funksies soos die Comrades, Duzi Kano-marathon, die Royal Show of die Garden Show bywoon.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die sitkamer het 'n dagbed vir 'n kind teen geen addisionele koste. Die moderne en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Vars handdoeke is beskikbaar.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n yskas, mikrogolfoond, klein oond, elektriese braaipan, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer is lekker ruim en gesellig en het 'n TV met volledige DStv, asook lugversorging. Buite is 'n onderdakstoep met stoepmeubels en braaigeriewe.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Tracey Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 28
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Taylorweg 10, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Taylor Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Scottsville Pietermaritzburg KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Taylorweg 10, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal